2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 George Smetham Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Gathering Guest House is op 'n residensiële eiendom in Fichardt Park, naby Rosepark Privaat Hospitaal en 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is ook naby die N1 en verskeie skole.
Verblyf bestaan uit die Aloe Room wat slaapplek bied aan 2 gaste. Dit het 'n aparte ingang, lugversorging, 'n dubbelbed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die omgewing ervaar tans nie beurtkrag nie.
Daar is nie onderdakparkeerplek of braaigeriewe nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shaun Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 George Smetham Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gaste dink Gathering Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 George Smetham Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang