20% af Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Fichardt Park Akkommodasie by Gathering Guest House | LekkeSlaap
+7
+7

Gathering Guest House

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R650 R520 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gathering Guest House is op 'n residensiële eiendom in Fichardt Park, naby Rosepark Privaat Hospitaal en 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dit is ook naby die N1 en verskeie skole.

Dié tuinkothuis is privaat en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met stort, toilet, wasbak en lugversorging.

Daar is 'n gemaklike sitkamer met 'n bank, WiFi en 'n lessenaar, ideaal vir studente of sakereisigers.

Die kombuisie is ideaal vir verhit- en eetgeriewe. Dis toegerus met basiese toestelle soos 'n mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is braaigeriewe, 'n privaat tuin en veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Gathering Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Gathering Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Gathering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcXj66um2Cxhr0pnqwIsggqNAtm00XsRy78jfkmYoZfT9eBdAJB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 20 George Smetham Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.14663 26.17692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za