Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G&C Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

G&C Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf in Saldanhabaai aan die Weskus. Saldanhabaai lê tussen die Bergriviermond in die noorde en die Weskus Nasionale Park en Langebaan in die suide, en hierdie area is bekend vir sy natuurskoon en oorvloedige seelewe. Gedurende die seisoen kan walvisse opgemerk word, en die area is ook 'n voëlkykerparadys. G&C Self-catering Accommodation is net 1 km vanaf die strand.

Verblyf word gebied in 3 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir onderskeidelik 2, 3 en 4 gaste. Elke woonstel het 'n privaat badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaat-kookplaat, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en eetgerei en breekware. Elke woonstel het 'n etenstafel en sitplek, en 'n TV. Buite het elke woonstel 'n braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
  • Gaste dink G&C Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a66bbca74043c4c5221a03109fd44724c69312a06e7ec1f32ee5405c7ddd5933ca51bc362631433d7df8728bf55f5d3ba16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Merestyn Street Saldanha Bay 3795 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.996382 17.942067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang