8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- The Village Estate, 11 Pond Close, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gecko Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op die The Village Estate op die Silwerstrand Golf Estate. Die landgoed is net 3,6 km vanaf Robertson in die skadu van die Langeberge naby die Breederivier geleë.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Elke badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n toonbank en is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n kaggel en lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die dam.
Ander geriewe sluit 'n braai en 'n swembad in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- The Village Estate, 11 Pond Close, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Gecko Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Village Estate, 11 Pond Close, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang