Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Gecko Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Geraldine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine D
Saam met vriende

Felt like home.

Excellent cleanliness and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met vriende

Wonderlike plek, heerlik gekuier en gerus, sal sterk aanbeveel.

Eienaar baie vriendelik en help graag. Alles in huis werk en op sy plek - pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Stunning huis, met al die nodige geriewe en selfs ekstras.

Baie gemaksgeriewe. Next level.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ammari D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammari D
Saam met vriende

Great stay with lovely views.

Awesome weekend, we enjoyed the lovely fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike L

Die naweek was ongelooflik spesiaal en gemaklik, alles waarvoor ons gehoop het.

Ek het die akkommodasie gereserveer vir my gesin en strooimeisies vir ons trou-naweek. Die akkommodasie is so mooi en oop, gemaklik, modern en prakties. Die sekuriteit is van hoë gehalte en die gasvrou het alles so maklik as moontlik gemaak. Ek sal beslis weer 'n naweek hier wil kom ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen E
Saam met vriende

Als wat jy nodig het en nog meer tot jou beskikking. Netjies, stil, skoon, ruim, heerlike blyplek.

Gecko Lodge se mense maak seker dat hul gaste 'n heerlike tyd het. Indien dit warm of koud is, is als wat jy nodig het tot jou beskikking. Die omgewing is stil, die plek is modern en ruim. Ons het dit vreeslik geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Alles het glad verloop, baie goeie ervaring gewees.

Uitstekende fasiliteite, skoon en baie goed toegerus. Kan baie sterk aanbeveel en sal beslis weer besoek. Ongelukkig geen kredietkaart fasiliteite beskikbaar nie, betalings slegs deur EFT.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge se terugvoer

Hi.
Thanks for your lovely review and for taking great care of our place. Hope to see you soon.
Tanya

Gecko Lodge
Monica M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Sal Gecko Lodge aanbeveel vir enige iemand! Alles wat jy nodig het en nog meer. Kinders het die swembad baie geniet en kon ook heerlik fiets ry. Heerlike braai-aande op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Lodge se terugvoer

Hi.
Thanks for your lovely review and for taking great care of our place. Hope to see you soon.
Tanya

Gecko Lodge
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Village Estate, Pond-keeromstraat 11, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18b79a28779ef55ef5dd791b1281ecd6e3e03913ade0c16c465f6f131ab6ee3669a136723d992cf8915d9e8632d89302a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 The Village Estate 11 Pond Close 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.810148143049 19.856875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem