George Lodge International
- Slaapplek vir 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 Davidson Road, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
George Lodge is 'n 3 ster-gastehuis in George, die hartjie van die Tuinroete. Die lodge is in die sakekern van George en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf. George is halfpad tussen Port Elizabeth en Kaapstad, en die George Internasionale Lughawe is net 10 minute se ry vanaf George Lodge.
Die lodge bied verblyf in 20 standaard-, gesins- en selfsorgkamers. Die kamers kan herrangskik word om aan gaste se behoeftes te voldoen.
Veilige parkeerplek is beskikbaar, en word met palissade hekke en elektriese heining beveilig.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gratis WiFi en 'n braai-area in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit restaurante, winkels, historiese landmerke en ander besienswaardighede in, en daar is baie om te verken en te ontdek in George.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Reinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 86 Davidson Road, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink George Lodge International het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Davidson Road, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang