- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 194 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë.
Die B&B het 3 dubbelkamers en 3 Koning- of 2-enkelbedkamers met lugversorging en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie en 'n LCD-TV met 'n DStv-dekodeerder. Die tuin word mooi onderhou en daar is 'n swembad en braaigeriewe. Ons bied ook veilige onderdakparkeerplek.
Rugsteunkrag is vir die ligte en WiFi tydens beurtkrag beskikbaar.
Ons is slegs 3 km vanaf die sakekern en die plaaslike restaurante, filmteaters en casino.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 194 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Giardino @ 194 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
194 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang