Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Apr 2023 tot 04 May 2023 en 23 Mar 2024 to 21 Apr 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Apr 2023 tot 04 May 2023 en 23 Mar 2024 to 21 Apr 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eienaar woon op die boonste verdieping.
Daar is 1 beskutte parkeerplek.
Die hekke moet te alle tye toe wees.
Rook is verbode in die huis.
Gebruik elektrisiteit asb. spaarsamig.
Gaste moet hul eie DStv-slimkaart saambring.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.
Gaste moet asb. vooraf reël indien hulle 'n troeteldier wil saambing. Gaste moet ook verantwoordelikheid vir hul eie troeteldiere neem en die perseel respekteer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang