Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat terras en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n TV met Netflix en Open View-kanale, koffiemasjien en waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n TV met Netflix en Open View-kanale, gratis WiFi, yskassie, koffiemasjien, 'n waaier, verwarmer en 'n warmwatersak. Die pragtige en suite-marmerbadkamer het 'n stort. Franse deure maak oop die tropiese swembad-area met 'n waterval.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed met vars wit linne, besprinkel met roosblare. Die kamer het ook Franse dubbeldeure wat toegang bied tot 'n privaat houtdek wat uitkyk oor die voortuin. Hierdie kamer kry lekker son in die na-middag. Daar is 'n TV met Netflix en Open View-kanale en gratis WiFi, 'n waaier vir die somermaande en warmsatersakke vir die winter. Die en suite-badkamer is ingerig met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat terras en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet. Verder is daar 'n TV met Netflix en Open View-kanale, koffiemasjien en waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n TV met Netflix, WiFi, lugversorging, 'n yskassie en 'n koffiemasjien. Die kamer het ook 'n lessenaar. Franse deure maak oop op 'n bekoorlike waterval-swembad-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n lessenaar, 'n TV met Netflix en Open View-kanale, WiFi, 'n yskassie, koffiemasjien en lugversorging. Franse deure maak oop op 'n bekoorlike waterval-swembad-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike, knus kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is lugversorgingm verhitting, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en Open View-kanale. Die venster bied 'n uitsig oor die fonteintjie by die ingang en die groen tuin. Die ruim, buitebadkamer met bad- en stort-geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 14 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Lombard Way, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang