- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Lombard Way, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 2 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis.
Ons bied ruim, elegante verblyf met 'n rustige atmosfeer wat ideaal is vir vakansiegangers en sakelui wat smag na 'n afsaalplekkie in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit is baie sentraal - minder as 15 km vanaf lughawens, casino's, strande, die V&A waterfront, wynplase, Tafelberg, puik winkelsentrums en meer. Die N1 en N7 kan ook maklik bereik word. Die klein sentrum is net 'n paar strate weg en het restaurante, 'n Clicks, Woolworths, Super Spar, drankwinkel, koffiewinkel en meer.
Goblin's Mead is smaakvol en gerieflik gemeubileer sodat gaste heerlik binne én buite kan kuier. Dit is ook net 'n paar kilometers weg vanaf die lughawe, Grand West Casino, Century City, Panorama, N1-stad Medi Clinic, Epping, Montague Gardes en Killarney Gardens.
Nommer 20 het 'n sonkragstelsel om beurtkrag te verlig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Brett Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 170
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Lombard Way, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Goblin's Mead het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Lombard Way, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang