Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Going Back West

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapenjacht Circle 1066, Langebaan Country Landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 920 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Going Back West is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat ideaal op die strandmeer in Langebaan aan die Weskus geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n kusvakansie vir 'n gesin of vriende, sowel as gholf-entoesiaste aangesien dit op die Langebaan Country langoed geleë is.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 3 badkamers het elk 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar is 'n toonbank met stoele, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n battery en 'n omsetter vir kragonderbrekings.

Die sitarea het skuifdeure wat na 'n stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n ingeboude braai lei, dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se aktiwiteite en geriewe, wat 'n gimnasium, tennisbaan, gemeenskaplike swembad, 2 restaurante, sowel as fietsry- en staproetes insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Going Back West sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Going Back West
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schapenjacht Circle 1066, Langebaan Country Landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Going Back West het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 920
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapenjacht Circle 1066, Langebaan Country Landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8476d8cb6fe318ded2b7bf08acb58a507426618d11ccd21ee6ed1bcb0dfc0260a68d6fdf574d6a9879be8eb5b2b6fc4cac75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1066 Schapenjacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.071655068975 18.048584898857
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem