+50
Gastehuis in Colbyn

Goodey's Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Joey B
1 nag
5.0
Feb 2026

Sal beslis teruggaan. Die ontvangs was baie vriendelik. Die kamer was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u baie positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Lize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Slegs 'n vinnige oornag. Ek sal Goodey's enige tyd aanbeveel. Alles wat ons nodig gehad het was daar en meer. Waarde vir geld, netjies, veilig. Ek kan niks negatiefs sê oor Goodey's. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u baie positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Kaylen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Rustigheid! Was skoon, netjies, baie stilte was 'n wonderlike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u baie positiewe terugvoering.

Nicolene F
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Rustige en ontspannend. Ons was vriendelik ontvang. Kamers is heerlik ruim en pragtig. Ons was daar vir atletiek en sal vir seker weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u baie positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Adéle V
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Feb 2026

Nie op standaard nie. Die eenheid waarin ons oornag het, is, volgens my, nie op standaard nie. Dit het 'n 4-ster gradering by TGCSA, maar daar is talle gebreke. Daar is geen haardroër nie, die stortdeur haak vas, die blinders in die stort is gebroke, die wasbak is aangepak en grillerig, ens.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
John
Goodey's Guesthouse
Ons is baie jammer vir die negatiewe ervaring wat u gehad het. Ons was met vakansie in Botswana vanaf 6-18 Februarie en Estelle het die gastehuis bestuur. Dit is egter geen verskoning nie en ons gee graag die volgende terugvoering: * Daar is haardroeërs in al ons kamers en toe ek en Hantie hierdie klagte ontvang, het ons onmiddellik in kamer 6 (waar u tuisgegaan het), gaan ondersoek instel en 'n haardroeër wel in die spieëlkas se laai gevind. Ons kan dus nie verklaar hoe dit nie genoemde aand nie in die kamer was nie. Dit kan wees dat u dit moontlik net nie gevind het nie. * Die stortdeur het vasgehak omdat dit bietjie afgesak het - dit is intussen herstel. * Daar is 2 blinders in die stort wat gebuig is. Ons het dit probeer regbuig, maar as gaste die venster wil oopmaak, word die blinders ongelukkig nie opgetrek nie en word sodanig beskadig. * Ons vra om verskoning vir die wasbak. Dit is die enigste deurskynende glaswasbak in die gastehuis en ongelukkig wys die spatsels ens. baie duidelik. Ons het ons personeel opdrag gegee om die wasbak na elke besoek deeglik skoon te maak. John & Hantie

Santie C
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker. Was baie lekker, hulle het 'n plan gemaak toe die weer krag uitgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie, Santie! En dankie vir julle ondersteuning en begrip met die krag.

Charl W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik. Goed geleë. Veilig. Mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u uitstekende terugvoer.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Moeg Gery. Ons het baie lekker gebly. Ons het versoek of ons die rugby, Springbokke, kon kyk en die gasvrou het dadelik ons tegemoetgekom. Heerlike ontbyt gehad. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pragtig en rustige ligging. Baie vriendelike gashere, ontbyt was heerlik, personeel baie vriendelik en die plek was super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag
5.0
Sep 2025

Naby universiteit. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 300
35 % AF
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
35 % AF
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
35 % AF
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Amos Street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadd02d4d2a427be2d9ff1da81738771a7c76958e6bdeeafe9e5423740c7477cf7407cf0da858ced911864002f9059f8b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R845 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 23 Amos Street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.739508333333 28.238586111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang