+50
Gastehuis in Colbyn

Goodey's Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Slegs 'n vinnige oornag. Ek sal Goodey's enige tyd aanbeveel. Alles wat ons nodig gehad het was daar en meer. Waarde vir geld, netjies, veilig. Ek kan niks negatiefs sê oor Goodey's. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Rustigheid! Was skoon, netjies, baie stilte was 'n wonderlike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker. Was baie lekker, hulle het 'n plan gemaak toe die weer krag uitgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie, Santie! En dankie vir julle ondersteuning en begrip met die krag.

Charl W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik. Goed geleë. Veilig. Mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u uitstekende terugvoer.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Moeg Gery. Ons het baie lekker gebly. Ons het versoek of ons die rugby, Springbokke, kon kyk en die gasvrou het dadelik ons tegemoetgekom. Heerlike ontbyt gehad. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pragtig en rustige ligging. Baie vriendelike gashere, ontbyt was heerlik, personeel baie vriendelik en die plek was super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag
5.0
Sep 2025

Naby universiteit. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering.

Hazel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende gastehuis. Ek kan Goodey's Guesthouse met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi gastehuis, veilig en ruim! Ons het verskriklik lekker en gemaklik gebly, die gashere was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal vir seker aanbeveel of weer teruggaan. Ons/ek het lekker gebly. Heerlike stil area, om die draai van die Urologie Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 300
35 % AF
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
35 % AF
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
35 % AF
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Amos Street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadd02d4d2a427be2d9ff1da81738771a7c76958e6bdeeafe9e5423740c7477cf7407cf0da858ced911864002f9059f8b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R845 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 23 Amos Street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.739508333333 28.238586111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang