Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooi Anker

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Algemene Marlothpark-regulasies:

Let asb. dat gaste nie mag jaag in die park nie.
Die spoedbeperking vir die teerpad is 50 km per uur en op grondpaaie is dit 30 km per uur.
Ry asb. stadiger na donker aangesien diere baie meer aktief is op die paaie na donker.
'n Streng geraasbeleid geld en gaste moet asb. nie uitermatig raak en harde musiek speel nie.
Geen geraas of musiek word na 18:00 toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Spreiligte en sterk flitse kan nie gebruik word om na diere te kyk uit motors uit of van die perseel af nie.
Plante en bome mag nie gesnoei of verwyder word nie.
Oop vure word net in die aangewese areas toegelaat en nêrens anders nie.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Vuurwapens word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie diere met die hand voer nie.
Gaste mag nie tussen 18:00 en 06:00 rondstap of fietsry nie weens die wilde diere en predatore wat op die perseel is.
Gaste mag nie met vierwielmotorfietse of veldmotorfietse ry nie.
Gaste mag nie rommel strooi nie.
Plaas asb. alle rommel in die swartsakke wat voorsien word en gooi dit by die ingangshek in die rommelgat wanneer jy uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otterlaan 3085, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda65fe171950059e92269bf71f18115124972991eb1555baa118619bc98a723cc35a08ded0ffac9c10f3731a1bf50a5b2a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 3085 Otter Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.336449423123 31.801433569312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem