- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Rivier Street, Gouritz, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gouritz Guesthouse skuil in die kusdorpie, Gouritzmond, wat tussen Stilbaai en Vleesbaai geleë is. Die sonsopkoms en sonsondergang is iets besonders om te aanskou.
Dié gastehuis het 3 stylvolle kamers met 'n koninggrootte- of dubbelbed. Elke kamer het 'n elektriese kombers, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gouritz Guesthouse bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die strand is binne loopafstand vanaf die huis. 'n Lieflike see-uitsig kan vanaf die balkon geniet word.
Ontbyt en aandetes kan by plaaslike restaurante geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 62 Rivier Street, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Gouritz Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Rivier Street, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang