Gouritsmond Akkommodasie by Gouritz Guesthouse | LekkeSlaap
+123

Gouritz Guesthouse

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 62, Gouritz , 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gouritz Guesthouse skuil in die kusdorpie, Gouritzmond, wat tussen Stilbaai en Vleesbaai geleë is. Die sonsopkoms en sonsondergang is iets besonders om te aanskou!

Dié gastehuis het 3 stylvolle kamers met 'n koninggrootte-, of dubbelbed. Elke kamer het 'n elektriese kombers, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gouritz Guesthouse bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die strand is binne loopafstand vanaf die huis. 'n Lieflike see-uitsig kan vanaf die balkon geniet word.

Ontbyt en aandetes kan by plaaslike restaurante geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Gouritz Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rivierstraat 62, Gouritz , 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gouritz Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 62, Gouritz , 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhOTY5NjFhLTBlM2UtNGQxZi05NDIwLTBiNzgxM2FlNmE1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 62 Rivier Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.344356051287 21.877960932541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za