Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gousblom Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gousblomlaan 62A, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gousblom Stay bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Nuweland, Pretoria. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf sakereisigers aangesien hierdie verblyf 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.

Dié verblyf bied 2 bekoorlike selfsorg-eenhede. Die 2 eenhede beskik elk oor 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elkeen van hierdie eenhede kan óf 4 óf 5 gaste akkommodeer en het óf 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens. Die badkamers het elkeen of 'n bad of 'n stort.

Die eenhede is rolstoelvriendelik en sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.

Gaste het volle toegang tot 'n knus gastesitkamer met gemaklike sitplek. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele toegerus is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gousblomlaan 62A, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gousblomlaan 62A, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a7a0356a4fdb5d2366ef9c9d971076d90dc88fd94930c669fa2c32ca542aaec266cf90c6c6f41bbd207266953fa3439d4bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 62A Gousblom Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.7908271 28.2710714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem