Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Newlands

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Newlands van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Newlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newlands Akkommodasie - Pretoria

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Newlands

Menlyn Sleepover bied 'n eksklusiewe eenheid met veilige parkering en elektriese heining. Daar is ‘n privaat ingang vir gaste en ook ‘n privaat boma en braaigeriewe. Die Faerie Glen Hospitaal is om die draai, ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newlands

Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat in die stil voorstad Newlands, Pretoria geleë is. Hierdie ruim huis is 1,8 km vanaf Menlyn Mall en naby die besigheidsdistrik en die N1. Di...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vana...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR847
R762
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Newlands

Pretoria East Guest Rooms is 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl jy jou take in die stad kom afhandel. Dis in die luukse voorstad Garsfontein in Pretoria, net 2 minute se ry v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashlea Gardens, Newlands

178 Club bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ons is sentraal geleë en naby Brooklyn, Menlyn Mall, die Hazelwood-sentrum en die Time Square Casino. Hier is tientalle kantore in die omgewing wat 178 Club ideaal maak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Glen, Newlands

Viva-Africa is in Waterkloof Glen geleë, 'n luukse voorstad van Pretoria. Die gastehuis spog met rustige atmosfeer in 'n skouspelagtige omgewing met sy pragtige onthaalareas, pragtig versorgde tuine, groot palmbome...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newlands

Dié selfsorgwoonstelle is op een van die Newlands se heuwels geleë met lieflike uitsigte oor die oostelike deel van Pretoria. Dit is stapafstand vanaf winkels soos Woolworths en Spar en 'n kort entjie se ry van di...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newlands

Newlands Self-catering Unit is in Newlands, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Times Square-arena en verskeie winkels, restaurante en...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Newlands

Bali House is in die noordelike voorstad Newlands in Pretoria. Ons is net 4 km vanaf Lynnwood Glen, en Menlyn Park Winkelsentrum en Time Square Casino is met om die hoek. Ons bied verblyf in 3 kamers wat modern ing...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Newlands akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]