LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Rustenburg Town

Grand Central Guesthouse Rustenburg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Maureen M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Great. Good, no issues and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Grand Central Guesthouse Rustenburg
Thanks Maureen - you were awesome!

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik C
1 nag ⋅ Besigheidsreis
1.8
Aug 2026

Sleg, sal nie aanbeveel nie. Glad nie lekker gebly nie, handdoeke om mee te stort is bitter klein en hard. Geen tee lepels in kamers om koffie mee te maak nie. WiFi werk wanneer dit wil. Waterpype raas deur die aand. Mense wat die lodge bestuur, is nie na wense nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Reinette V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer kom. Skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Grand Central Guesthouse Rustenburg
Hi Reinette Jy is altyd welkom. Dankie dat jy so 'n uitstekende gas was. Dankie vir die mooi resensie. Dit maak alles die moeite werd.

Annelie R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Vriendelike diens, en veilig. Ontbyt lekker, netjiese kamers, vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Grand Central Guesthouse Rustenburg
Dankie Mevrou julle was awesome gaste dit was heerlik om julle hier te he.

Hendrie H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
2.6
Okt 2021

Spesialiseer in kontrakteur-huisvesting. Dit is 'n kontrakteur-huisvesting.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Annie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

A very pleasant stay, with a fantastic host. Our stay at Grand Central guest house was very comfortable, with clean linen, and overall, kept quite tidy. The air-conditioning worked fine. The host went out of her way, to make our stay, as comfy as possible, ensuring our vehicle was safe and we were even asked what type of breakfast we eat and what we don't eat. I would highly recommend Grand Central guest house to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivanna V
1 nag
3.6
Mrt 2019

Was een nag. Sal nie langer bly as een nag nie. Nie te netjies buite om gebou nie. Ook nie binne nie. Draad van bedliggie te kort. Kom nie tot op bedkassie nie. Geen haardroër nie. Net vir oornag genoeg. Sal nie naweek daar wil bly nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Khangwelo M
Kort verblyf
5.0
Des 2018

A nice place to stay in a quite street. The place and room was very neat and the breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R610
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R610
per nag, vir 1 mens
Bespreek

186A President Thabo Mbeki Drive, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1932529a721a42c0c513005b43d21263d446a8d47d3b2ea24b6d2d23149d569a386d8441414392808cde4145bef09030c679?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 1 mens 32 5 1 4 186A President Thabo Mbeki Drive Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.673039240504 27.231647372246

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang