+67
Hotel in Fresnaye

Grande Kloof Boutique Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Zelise Y
1 nag
2.0
Jan 2024

Selfsorg is glad nie wat geadverteer word nie! Verwaarloos en nie die geld werd. Glad nie 'n plek wat ek sal voorstel nie. Ons was in die self sorg vir een nag vir besigheid. Die plek is absoluut gaar en verwaarloos. Op die webtuiste is die plek 'n 4-ster, maar blykbaar is die selfsorg 'n 3-ster. Ek weet nie wie die sterre uitdeel nie, maar dit was nie naastenby wat geadverteer word nie! Die kombuis is walglik, die kaste het nie almal deure nie, die badkamer is aaklig met so baie gebreekte teëls. Ons het geen handdoek gehad nie ons moes bel vir dit. Een aircon wat nie eers werk nie. Verloor ons sleutels vir incheck en vertraag ons dag. Staf is orals en weet glad nie wat aangaan en nie, die dame wat ons in en uit check doen lyk nul gepla vir enige ongerief of tyd wat sy mors nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Karina M
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Mrt 2024

Nie op standaard. Die kamers moet ernstig opgegradeer word. Bedmatrasse is oud en slaap ongemaklik. Kussings is papierdun. Daar is nie eens gloeilampe in die bedlampies nie. Matte is vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Fulufhelo R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Greatest experience. Fabulous, exciting, beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allen
Grande Kloof Boutique Hotel
Thank you for your feedback, hope to host you again.

Leonore L
1 nag
2.4
Feb 2023

Baie onaangenaam. Ek het in die backpackers geslaap waar die gaste so geraas en geskree het tot na middernag. Dit was onaangenaam vir die ander oorsese gaste ook.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Theresa B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2022

Very friendly staff! Slept well and had a very nice breakfast! The staff was very friendly and helpful. My kids had a blast in the Jacuzzi! The breakfast was simple but delicious and again the staff was very friendly! The building and family room that we slept in, do need a bit of maintenance, but the rooms is spacious and the bedding and beds are nice. There was no bedside lamps, which would have been nice. Overall a nice experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Mamodise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Great value for money. Friedly staff, thank you Stanley for a warm welcome. Great location, place is clean and you have privacy. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillan M
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Enjoyed it. Close to all interesting little restaurants. Good running. Great, safe and explorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Was baie lekker en ek beveel die plek aan vir 'n rustige wegbreek. Vriendelike personeel en puik diens, sekuriteit is 'n aanbeveling alhoewel die plek veilig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri B
Kort verblyf
4.2
Okt 2021

Fantastiese ligging. Baie lekker! Baie vriendelik en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Allen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

69 Kloof Road, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 63 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJcCmYJa2duvB9y9n9qH4KWQ0ZXjAPeb8PW9ygqY69NVP1SYym1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 69 Kloof Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.92463 18.38359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang