Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grande Kloof Boutique Hotel

Selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed, aparte stort en oopplan-sitarea en -kombuis. Daar is gratis WiFi, 'n TV en Netflix, asook 'n klein tuinarea voor.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klein tuinvlak-kamer
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tuinkamer het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n platskerm-TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-suite
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rook is verbode in die kamer met 2 koningingrootte-beddens, 'n sitarea, stort en 'n toilet. Daar is 'n skakelkamer met 'n dubbelbed, stort en 'n toilet. Vermaakgeriewe sluit 'n TV met Netflix in. Daar is ook 'n digitale kluis, waaier en 'n haardroër in die kamer. Die kamer het 'n uitsig oor die lowerryke tuinarea wat deur die glasdeur bereik kan word en na 'n buitebraa- en sitarea lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-kamers op die boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers met see-uitsigte, 'n koningingrootte-bed, 'n afstandbeheerde platskerm-TV met Netflix. Daar is ook 'n digitale kluis. Die badkamer is oopplan en het 'n stort en bad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite op die boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Twee luukse en suite-kamers met see- en berg-uitsigte. Elkeen van die suites het koninggrootte-beddens, 'n afstandbeheerde platskerm-TV met Netflix. Daar is ook 'n digitale kluis en rook is in die eenheid verbode.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstelle
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 aparte slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan-sitkamer, eetarea en kombuis. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is volledig toegerus en word gediens. Die woonstelle het ook 'n uitsig oor die see met ’n balkon voor en ’n terras agter.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-oopplanwoonstel - See-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel is oopplan en het 2 dubbelbeddens op ’n verhewe vlak met ’n volledig toegeruste kombuis. Daar is ’n aparte badkamer met ’n stort en aantrekarea, asook ’n groot terras met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Onbyt word nie ingesluit by die selfsorgwoonstelle nie, maar ontbyt kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste per persoon.

Neem asb. kennis dat die spa-geriewe nie meer beskikbaar is nie.

Parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid en daar is parkeerplek op die perseel en in die straat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 69, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJyia3YwsGvabWOKPwf5aVWjtcG7D4nvjXsRFBXPFDBsmJUICho?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 69 Kloof Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.92463 18.38359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem