Gastehuis in Danabaai

Gran's Nest B&B and Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marie-Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing! Baie lekker. Die ontbyt was baie lekker en almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Nie genoeg plek om alles te beskryf nie. Uit die boonste rakke uit. Absoluut fantasties gewees. Lekker ontbyt elke dag, vriendelike diens en baie behulpsaam as jy iets vra. Kan dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan bly. Yvonne gaan uit haar pad uit om almal wat daar bly tuis te laat voel. Regtig 'n baie rustige omgewing en alles wat jy soek is net om die hoek van jou. Nogmaals dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly en by Grans vir enige gesien aan. Lekker bly is 'n understatement. Dit was by verre beter as ons vorige verblyf in Mosselbaai. As jy gasvryheid in die woordeboek gaan opsoek, moet daar 'n foto wees van Grans Nest en personeel wees. Ons wou amper nie eens terugkom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en ontspanne. Baie netjiese en skoon plek. Lekker ontbyt in die oggende. Vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keesha J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Very good. Gran's Nest akkommodasie is die moeite werd. Sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Joyful, amazing, beautiful. Amazing place! Friendly welcome! Stayed at the Honeymoon suite, loved the welcoming gifts and the effort that they put in. Breakfast was tasteful and delicious, and sweeties were also given, which was a bonus for me!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Thank you, Danielle, it was a pleasure having you as guests. We hope to see you again in the near future. Regards, Yvonne Vermaak

Daniel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Jou geld werd. Baie lekker gebly, mense doen altyd ekstra moeite en is ook bereid om planne te maak vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Daniel, dit was lekker om jou en jou gesin hier te hê sommer so 2 keer in die seisoen. Julle is altyd welkom as gaste by ons. Sien uit om jul weer te verwelkom. Groete, Yvonne Vermaak

Heleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gerieflik! Heerlik gebly! Alles was net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Beslis sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Dankie Audrey, julle is altyd welkom. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Johanna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Asemrowend. Dit was baie aangenaam en netjies, diens uitstekend. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Goeie more Johanna, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom. Hoop om jul gou weer te sien. Wees geseend.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd71f8199a65b3e49311ac965e328108becf6b7e7afff1407a0fb2f9541b8ab2247bc43b431425b055b8052b7099f46a583e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 59 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang