4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Graskop Harries Cottage is 'n lieflike en huislike selfsorgkothuis in die dorpie Graskop langs die Panorama-roete.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis- en eetarea, 'n sitkamer en 'n stoep. Die slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n mikrogolfoond in. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Op die patio is daar buitemeubels en Weber-braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dié kothuis deel 'n eiendom en is oorkant die hoofhuis. Die hoofhuis word net per geleentheid deur die eienaars gebruik. Die kothuis is in 'n malariavrye gebied.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Graskop Harries Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang