+40
Selfsorg in Harrismith

Grazia's Luxury Overnight Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lynette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Great room. Great host. Comfortable and all one needs. Unplanned stay due to a medical emergency of a family member. Lelanie is a wonderful, understanding host. She is empathetic and accommodating with us, as we did not have clear timelines under the circumstances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent. Very good and comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Pragtige kamer en baie vriendelik ontvang met aankoms. Sal virseker weer oornag. Vreeslik lekker gebly !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Heerlik, sal dit vir almal aanbeveel wat wil oorslaap in Harrismith! Dit was een woord fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooiste kamer waarin ons tuis gegaan het. Ons was baie vriendelik ontvang. Heerlik oorgeslaap. Die kamers is netjies en skoon en pragtige dekor. Sal definitief weer daar oorslaap. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedrei H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige verblyf. Pragtige kamer, ingerig met alles wat nodig is. Buurt was stil en rustig. Netjies, silwerskoon en besonder mooi eenheid met veilige parkering op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Luukse verblyf met sakpas prys. Hierdie is 'n juweel weggesteek tussen die ou bome in die ou dorp met sy slegte pad. Dit was absoluut die moeite werd om die pad aan te durf en daar te oornag! Ons is vriendelik ontvang en die gasheer het aan alles gedink. Ons het rêrig niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carminda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Was eerste keer wat ons gebly het in Harrismith. Was 'n vriendelike ontvangs, kamer mooi en netjies. Ons het 'n ander kamer gekry. Dit was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 Lindley Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275295681571 29.133956081619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang