Beskrywing
Hierdie ruim skuur bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die skuur beskik ook oor 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe vir 'n ontspanne en gemaklike verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim skuur bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die skuur beskik ook oor 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe vir 'n ontspanne en gemaklike verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n stapelbed, waarvan die onderste bed 'n dubbelbed is en die boonste stapelbed 'n enkelbed. 'n Bababedjie kan ook op versoek gereël word. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die eenheid beskik ook oor 'n standaard yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, ens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Smith Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang