+9
Selfsorg in Garsfontein

Green Whisper Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n TV met Netflix, YouTube, Disney+ en WiFi.

Die kothuis het onderdakparkeerplek. Let asb op dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Die eenheid word daagliks skoongemaak, maar nie naweke nie.

Green Whisper Cottage is 1,5 km van Life Faerie Glen Hospitaal af, 2 km van Sun Arena af en 3 km van Menlyn Maine-winkelsentrum af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja J
Saam met lewensmaat
5.0
Stil area, sentraal geleë. Netjies. Sal definitief weet daar gaan bly. Baie oulike gastehuis met alles wat jy nodig het.
Nov 2025
Adriaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Kom slaap gerus oor sonder enige probleme. Uitstekende verblyf uit boonste rakke. Skoon en netjies met bederfies wat waardeer word. Ons tweede kuier g...
Sien meer
Nov 2025
Annemieke V
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Baie veilig en rustig. Baie dankie.
Okt 2025
Stefanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Daar word so baie moeite gedoen en eienaars dink aan alles om 'n mens se verblyf aangenaam te maak. Die plekkie is ook baie privaat m...
Sien meer
Okt 2025
Aniza O
5.0
Heerlik en rustig. Fantastiese privaat plekkie netjies en skoon met alle basiese geriewe.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 198

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Green Whisper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 193 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang