Green Whisper Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 4 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n TV met DStv en WiFi.

Die kothuis het onderdakparkeerplek. Let asb. op dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Die eenheid word daagliks skoongemaak, maar nie naweke nie.

Green Whisper Cottage is 1,5 km van Life Faerie Glen Hospitaal af, 2 km van Sun Arena af en 3 km van Menlyn Maine-winkelsentrum af.

Slaapplek

'n Bespreking by Green Whisper Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Whisper Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 4 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za