Beskrywing
Hierdie luukse kamer is ideaal vir oornagverblyf. Dit het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n volledige badkamer, 'n yskassie, mikrogolf en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is langs die swembad en het gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons het 'n batterystelsel wat die ligte aanhou tydens kragonderbrekings.
Dié instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer in die solder het 'n dubbelbed en 'n slim-TV met Netflix. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskassie, induksiestoofplaat en 'n mikrogolfoond toegerus is in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort en 2 wasbakke, asook 'n aparte toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons het 'n batterystelsel wat die ligte aanhou tydens kragonderbrekings.
Dié instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea wat na 'n ruim badkamer met 'n bad, stort, twee wasbakke en 'n aparte toilet lei. Daar is 'n koninggrootte-bed op die solder (of 2 enkelbeddens) en die eenheid het 'n slim-TV met Netflix. 'n Gemaklike bed vir 'n derde persoon kan onder opgemaak word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons het 'n batterystelsel wat die ligte aanhou tydens kragonderbrekings.
Dié instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse chalet het 'n ruim slaap- en sitarea, asook 'n oopplan-kombuisie wat ten volle toegerus is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank. Daar is 'n vol en suite-badkamer. Die rusbank kan in 'n gerieflike bed opgemaak word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons het 'n batterystelsel wat die ligte aanhou tydens kragonderbrekings.
Dié instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim chalet bied 'n aparte kombuis en 'n eetarea. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slim-TV. Daar is 'n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens) asook 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solderarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons het 'n batterystelsel wat die ligte aanhou tydens kragonderbrekings.
Dié instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderarea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderarea is toegerus met enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers is toegerus met 'n bad en stort of slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei vir u gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Ons het 'n batterystelsel wat die ligte aanhou tydens kragonderbrekings.
Dié instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
425 Walter Bunton Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang