+75
Gastehuis in Noordelike Voorstede

Groenvlei Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Linda J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Made me feel at home. Very well received, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Heerlik gebly, fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dis net wat jy nodig het na 'n lang reis. Ja, die skone natuur. Baie lekker, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyable stay. After some initial trouble getting the farm gate open, we had a lovely restful stay with a very good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Skoon en netjies. Waarde vir geld. Goeie ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo S
1 nag
4.8
Mrt 2026

Beautiful and serene! Great place to wind down. I was under the impression that it was close to Stellenbosch University as I had come to see my daughter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Plek was mooi en skoon. Maar het nie al die geriewe gehad vir selfsorg nie. Het lekker gebly, maar kan werk aan diens?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Monique D
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2026

Mooi plekkie, baie goeie diens, maar nie deeglik skoon gemaak nie. Vinnig kuier, maar lekker!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Goor! Nee, dis beslis nie meer 4-ster standaard nie. Die koffie skinkbord was in die klerekas gestoor. Daar is nie plek vir 2 mense se tasse of se klere nie. Daar was een aand en oggend nie water om te stort nie. My vrou is allergies vir varkvleis - in die oggend sit hulle net 'n bord voor haar neer met spek en varkworsies - hulle vra nie eers wat sy wil eet nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang