Groenvlei Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 30 Apr 2020.

Beskrywing

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af.

Die gastehuis bestaan uit 4 en suite-kamers, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Elke kamer in die gastehuis is gegradeer en toegerus met puik, wit perkallinne, luukse duvets en kussings, japonne, platskerm-TV met satelliet-kanale, yskassie, lugversorging, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, internetkoppelpunt en 'n elektroniese kluis.

Groenvlei Guest Farm het ook 4 selfsorg-eenhede wat individueel versier, maar nie gegradeer is nie. Elke selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste en bestaan uit 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n badkamer. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n eetkamerstel, rusbank en 'n TV.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, tennis en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Groenvlei Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 30 Apr 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za