Kuilsrivier Akkommodasie by Groenvlei Guest Farm | LekkeSlaap
+63

Groenvlei Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 108 resensies vir Groenvlei Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hazel L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel L
Saam met vriende

Beautiful.

Had a very pleasant stay. The lady, Nicolette, at the front desk was amazing.

Groenvlei Guest Farm's terugvoer

Thank you so much. We appreciate your kind words.
We hope to see you again.
Nicolette

Groenvlei Guest Farm
Kobie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Besigheidsreis

Aangename omgewing weg van die geraas, maar tog naby winkels.

Lekker tussen die wingerde.

Japie M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Gesin met tieners

Baie vriendelik en skoon.

Baie skoon en gemaklike verblyf. Vriendelike werkers en op ‘n toepaslike plek geleë.

Karin V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, baie goeie diens.

Baie goed ontvang. Plek was baie netjies. Kan gerus daar oornag.

Alti K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K
Besigheidsreis

Pragtige, netjiese plekkie!

Lekker stil en rustig.

Lucas S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

In mooi en skoon omgewing was dit lekker stil en rustig.

Eenheid was goed toegerus en dit was ruim in 'n pragdeel van ons land.

Nj R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nj R
Saam met vriende

Beïndruk.

Waarde vir geld. Beveel definitief aan.

Heidi C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas met fantastiese diens!

Nicolette en Charlotte se diens was uitstekend gewees! Baie dankie!

George O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George O
Gesin met tieners

Lekker rustige, landelike atmosfeer.

Dis heerlik om so tussen die wingerde te bly.

Ina M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik! Naby waar ons wou wees.

Ons het maklik ingeboek en alles was baie gerieflik. Ons moes die volgende dag by Hazendal wees en dit was dis lekker naby.

Groenvlei Guest Farm's terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Groenvlei Guest Farm
Thinus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Pragtige uitsig, mooi omgewing, ruim.

Verblyf baie billik vir die prys (minder as R1000 vir 4 mense ), mens sal nie sommer êrens iets anders kry wat ook WiFi en DStv insluit nie. Enigste negatiewe kommentaar - badkamer se dak kort bietjie 'n skoonmaak, en ek het nie baie gehou van die swart staanlamp met die vere nie.

Reinet J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J

Baie lekker en rustig.

Darem rustige paaie en oulike winkels.

Evelyn M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Saam met vriende

Will recommend Groenvlei Guest Farm 100% to friends and family. Will definitely go back!

Attended the Mighty Women's Conference 2019 and stayed at Groenvlei Guest Farm. So much comfort! Staff was very helpful.

Jean-marie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie S
Saam met vriende

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was sprokiesmooi. Alles was mooi skoon, stil en ons was baie vriendelik ontvang.

Damian C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Damian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for reflection!

Beautiful view, great service. Relaxing.

Leonard C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard C
Enkelreisiger

Baie goeie diens.

Die tweede keer wat ek daar bly. Baie goeie diens en waarde vir geld. Baie lekker ontbyt!

Wessel L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Gerieflike, netjiese en goed toegeruste verblyf. Sentraal geleë tussen Stellenbosch en Kaapstad.

Leonard C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard C
Enkelreisiger

Baie goeie waarde.

Baie goeie diens, waarde vir geld. Naby aan verskeie hoofpaaie. Sal dit definitief aanbeveel en sal weer daar oorbly.

Liezel S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met vriende

Rustig en pragtige ligging naby die voorstede. Sal beslis weer hier bly.

Rustige en pragtige ligging naby die voorstede, sal beslis weer hier bly. Veel groter as in die foto's en luuks.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Serene and beautiful location close to the suburbs. Will definitely stay here again.

Serene and beautiful location close to the suburbs, will definitely stay here again. Much bigger than in the pictures and luxurious.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sanri M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri M
Gesin met klein kinders

Ons het tuis gevoel.

Ons het heerlik gekuier, dankie.

Anton B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Gesin met klein kinders

Netjies.

Skoon netjies, die rondawel is apart van die gastehuis geleë wat lekker privaat is.

Johan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met tieners

Baie vriendelik en behulpsaam.

So mooi natuurskoon en 'n plaas-ervaring naby Kaapstad.

Francel B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francel B
Gesin met klein kinders

Rustig, pragtig, als wat jy nodig het, sal sterk aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Hulle was baie akkommoderend op al ons versoeke. Veilige ruimte vir die kinders om rond te loop en fiets te ry, lekker tennisbaan, en pragtige uitsig. Ligging was perfek vir waar ons orals wou wees.

Kobus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Pragtige plek en baie mooi uitsig oor die Kaap en Tafelberg.

Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet. Ek moet egter noem dat die plek ook funksies aanbied op dieselfde perseel, in ons geval was daar twee troues, Vrydag en Saterdagaand en soos dit gaan op troues was daar laataand luide musiek gespeel wat ons uit die slaap gehou het. Verder is daar twee groot honde op die perseel wat baie ontydig gedurende die nag geblaf en ons rus versteur het. Ek noem dit omdat ons 'n groep van 10 mense was en deur die bank het almal dit genoem as probleem. Verder was dit baie lekker en rustig om so in die wynlande te kon ontspan, plekkies is goed toegerus en sal dit aanbeveel.

Lavina A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavina A
Gesin met tieners

We had an excellent stay, thank you.

Excellent stay. Very friendly staff.

Riaan A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan A
Gesin met tieners

Dit was beter as wat ek gehoop het dit gaan wees.

Die vrou by die huis was baie vriendelik en het ons graag gehelp met ons bagasie-probleem wat ons gehad het. Die woonstel was mooi toegerus en mooi skoon. Ek sal beslis die plek weer gebruik as ek af Kaap toe vlieg.

Diane E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane E
Enkelreisiger

Uitstekend.

Definitief 'n plek wat ek aan ander sou voorstel. Die personeel is gaaf en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Definitely a place I would recommend to others. Staff polite and friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Celia C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Gawe mense. Pragtige omgewing. Heerlike ontbyt. Volledig toegeruste yskassie en heerlike komplimentêre warm sjokolade.

John D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Gesin met tieners

Beautiful farm!

We stayed in Groenvlei on our recent visit to Stellenbosch. It is a very beautiful farm. We are a family of 7 (husband and I, 3 teenagers, 10 years and 3 years old) and we booked The Cottage. It is a nice two bedroom house with 1 queen size bed, 2 single beds and a bunk bed. It fits us all perfectly. There is only one bathroom though and for big family like us, you have to wait for your turn. The house was clean and has basic furniture. They have good cable TV program and internet was reasonably fast and working well. We opt for self catering and we make our own food most of the time. Plates, cutlery, cups and glasses are plenty. Only that they have no pots and pans. Maybe they forgot to put it there for us. There is only 1 heater for the living room but no heater for both of the bedroom. If you come during winter like us, it can be quite cold. The farm has few dogs and cats around. If you have kids, they will love it. Generally we have a good time at Groenvlei Guest Farm.

Beyers K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers K
Besigheidsreis

Sentraal, gerieflik, netjies en skoon.

24 huur beskikbaarheid, sentraal en naby lughawe, netjies en skoon, plaas-atmosfeer.

Anci D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anci D
Enkelreisiger

Baie gerieflik en rustig met 'n pragtige uitsig tot by Tafelberg.

Sien sterre.

Kirsty G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and friendly staff.

Amazing evening spent at Groenvlei. We stayed here to attend a wedding down the road at Fort Simon. Groenvlei staff were so accommodating and friendly. They were fully booked but you never heard anyone, it was very peaceful. Definitely would recommend this place.

Danie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met vriende

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Die kothuis is gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen.

Yvonne V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Uitsig was mooi.

Ek was nie beïndruk met die cottage nie. Die bad was vuil, daar was lipstiffie-merke van die vorige gaste op die bekers. Die staalbalke was vuil, die sitplek in die leefarea onvoldoende. Die uitsig was asemrowend.

Anelda G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda G
Besigheidsreis

Fantasties.

Groenvlei se personeel was behulpsaam met my verblyfreëlings, het regtig moeite gedoen om my so tuis as moontlik te laat voel.

Tinus V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Enkelreisiger

Die plek is tops!

Effens ver uit die dorp, maar ek gaan elke keer terug daarheen. Tops.

Kobus V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik en die huisvesting baie netjies. Die kothuis waarin ons gebly het, het ongelukkig geen lugversorger gehad nie en dit was erg warm, veral in die middae tot laataand met die namiddagson wat op die kothuis skyn.

Rozanne G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne G
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Beveel aan. Prentjiemooi.

Martin V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met vriende

Heerlik rustig en aangename atmosfeer.

Ons kon heerlik ontspan in die stilte op die plaas, na al die swaar verkeer. Ons her baie welkom gevoel en het so lekker geslaap. Die hoogtepunt was die heerlike ontbyt. Hoop ons kan gou weer daar oorslaap.

Carla P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Gesin met tieners

Moes langer gebly het.

Lieflike wingerde rondom, gesellige stoepkuier, ruim kombuis.

Olga L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olga L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pratige omgewing en verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly. Die plek was netjies en goed ingerig en pragtige uitsig.

Kevin G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groenvlei is central to most site-seeing areas and the staff are extremely friendly and helpful.

We found the venue on the internet and we were pleasantly surprised at how easy it was to locate the Guest House. On arrival the staff welcomed us as friends visiting. The area is quiet and restful. The room with en-suite was exceptionally clean and comfortable and breakfast was more than adequate to start the day.

Christine D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D

Baie gerieflik.

Die paadjie oor die gras na die kothuis het bietjie aandag nodig asook die badkamer in die kothuis. Die wasbak se drein was verstop, die stort muwwerige bolangs en die muur langs die toilet lyk glad nie goed aangesien dit afdop. Die akkommodasie was baie gerieflik en skoon maar het net so bietjie aandag nodig. Van die kristalle het al afgeval van die ligte en die een oorgooideken was of gevlek of vuil en in die kombuis deel het 'n bordjie ook vanaf die muur geval en net die prestik het teen die muur bly sit. Yskas was ook baie wankelrig.

Ronel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met vriende

Die ligging het dit maklik gemaak om wynplase ens. te besoek.

Wat die gastehuis aanbetref, was die diens ongelukkig teleurstellend.

Olga G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga G

Rustig en baie bevredigend!

Dis rustig, netjies en baie sentraal geleë. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Estelle M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met tieners

Groenvlei se ligging is absoluut pragtig, gasvrye ontvangs en pragtige kamers!

Ons het net 'n oornagplekkie gesoek, en ons was aangenaam verras met die waarde vir geld wat ons by Groenvlei Gaste Plaas ontvang het. Die ligging was perfek, vriendelike en hulpvaardige staff en die kamers en hele opset binne was pragtig. Baie dankie! Ons sien julle beslis weer.

Anita V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Geen slaap.

Dis regtig baie mooi en die uitsig op die berg besonders. Ongelukkig is dit alles bederf deur 'n aand van geen slaap. Honde het regdeur nie nag geblaf. Verskeie sms'e is gestuur na die nommer waarvan gasvrou my gesms het, ook na die nommer waarvan sy gebel het. Geen reaksie. Geen slaap.

Yvette M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Lekker op die plaas!

Ons het baie lekker gebly, die kinders het die tennisbaan verskriklik geniet. Alles was skoon en netjies en die mense baie vriendelik.

Johan M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik!

Uitstekende waarde vir geld. LekkeSlaap het hulself oortref om te verseker alles is in plek met bespreking. Personeel by Groenvlei was professioneel en toeganklik vir spesiale versoeke.

Petro R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Petro R

Glad nie aangenaam nie.

Plek muf en nie skoon. Wurms oral. Sal nie wee gaan nie.

Nalene P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nalene P
Saam met vriende

Heerlike, stil plekkie, perfek vir ons behoefte.

Ek en 'n vriendin het oorgebly by Groenvlei en het dit baie geniet.

Elsabe D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Saam met vriende

Great.

Die woonstel was skoon en netjies, kraakvars linne. Almal baie vriendelik, ons kon heerlik gaan stap op die plaas. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Groenvlei Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly u het welkom gevoel by ons. Ons hoop om u vinnig weer op die plaas te sien.
Vriendelike groete,
Groenveli Gasthuis

Groenvlei Guest Farm
Lisa H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa H
Saam met vriende

Pragtig, skoon, gesellig, heerlike ontbyt, vriendelike personeel.

As ons kon, sou ons langer gebly het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, clean, cosy, great breakfast, very nice staff.

If we could have, we would have stayed longer!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Piet S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Vredevol.

Aangename stil area in pragtige omgewing.

Tinus V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld en sentraal geleë.

Dis nie die eerste keer wat ek hier tuis gegaan het nie. Ek sal vir seker weer daarheen gaan. Die plek is silwerskoon; die bestuur is vriendelik en behulpsaam en mens voel veilig.

Patricia N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia N
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Hulle is engele! Stunning diens gehad.

Elaine V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met vriende

Mooi en prakties.

Ons was 'n groot groep mense en het baie laat gearriveer, maar Geraldien het seker gemaak dat ons veilig en maklik die sleutels kon kry. Die uitsig is pragtig en die geriewe skoon en prakties met kombuisgeriewe insluitend 'n tafel en stoele om by te sit en eet asook 'n sitkamerarea om gesellig te kuier en te ontspan.

Roan B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was selfsorg, so personeel het ons nie gepla nie. Die eenheid was netjies en skoon gewees, maar van die kombuis gereedskap vermis. Verder is die area baie mooi en daar is genoegsame winkels naby, tog is die gastehuis afgeleë genoeg om van die stadslewe te ontsnap.

Hannelie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Glad nie beïndruk nie.

Bespreking was eers vermis nadat ek vooraf gebel en net bevestig het dat die bespreking wel gedoen is. Toe kry ons die verkeerde chalet met net een dubbelbed nadat plek vir 3 persone bespreek is. Pak goed op en word na 'n ander woonstel geskuif. Woonstel het nie goeie ventilasie gehad nie en baie muwwerig geruik.

Denzil R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is a hidden gem with welcoming and friendly staff!

It was an absolute pleasure staying at Groenvlei Guest Farm. This is a very lovely, clean and comfortable place to stay while you are visiting the many local attractions in the surrounding areas. The breakfast is superb!

Maryke H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke H
Gesin met klein kinders

Gemiddeld.

Geen warm water gehad en water was bruin / vuil.

Anel P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P
Gesin met klein kinders

Pragtige kothuis op 'n beeldskone druiweplaas, ruim en rustig, vriendelike diens.

Die huisie was baie ouliker as wat ons verwag het. Die stilte en pragtige uitsig laat mens sommer splinternuut voel. Ek sal enige dag weer gaan kuier.

Gerhard T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyfplek verdien nie meer as drie sterre nie. Dit voldoen nie aan vier sterre standaard nie.

Dit is 'n gawe plek, maar kort sekere gerieflikhede (bv. rak in badkamer, skilmesse, blikoopmaker, 'n mikrogolfoond wat geweldig raas wanneer dit aangeskakel word, geen tweepunt-kragproppe nie). Die rustigheid van die plek is 'n sterk aanbeveling.

Sane P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sane P
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Dit was baie mooi en baie netjies.

Francois C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie mooi, goeie ligging, ongelukkig 'n bietjie te naby aan 'n besige pad as jy van stadsgeluide wil ontvlug.

Marcel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n groot teleurstelling.

Die eenheid was vuil gewees. Die handdoeke was gemuf. Die vrieskas was heeltemal toegeys en vuil. Die toilet het gelek en die hele vloer was nat. Die linne was ook vuil. Die meubels was ook vuil gewees.

Lorraine S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S
Saam met vriende

Baie rustig en mooi uitsig.

Baie vriendelike diens ontvang met aankoms. Die dame het 'n paar oulike plekkies in die omgewing voorgestel om te besoek wat baie gehelp het. Die huisie is pragtig gemeubileer en baie privaat. Die wingerde grens feitlik teenaan die huisie en is prentjiemooi. Paar goed wat tog gepla het was dat die koffie-suiker-tee blikke vuil was en geen koffie beskikbaar was daar nie. By meeste selfsorg-eenhede is 'n klein koffie stasie altyd beskikbaar. Die beddens het baie lekker geslaap. Die mat in die kombuis was baie stowwerig en 'n vorige gas se "liefdes" boodskap op die swart bord was nog steeds daar wat mens ietwat ongemaklik gelaat het. Dis asof die huisie nie finaal deurgekyk was voor ons aankoms nie. Goeie waarde vir geld en 10-15min se ry van Stellenbosch.

Elichia F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elichia F
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvrye verblyf in sprokiesmooi wêreld.

Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal definitief teruggaan na Groenvlei.

Jacques L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar baie lekker.

Baie mooi plaas. Die diens was ongelooflik. Baie mooi na ons gekyk. Baie waarde vir geld.

Ignatius P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius P
Saam met vriende

Netjies en rustig.

Sentraal geleë.

Willie B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het beter verwag.

Kamers is klein en beknop. Op die oog af is dit baie luuks maar die geriewe steek af.

Rita B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is in die mooiste omgewing!

Ons het 'n skoon, rustige kamer gehad met personeel wat baie behulpsaam en vriendelik was. Sal dit beslis aanbeveel vir besoekers na die omgewing. In die druiwetyd kan 'n mens nog Hanepoot ook koop.

Dana V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Gerieflik naby die Stellenbosch wynlande. Die woonstel is groot, gemaklik en netjies. Diens was vriendelik.

Veronique B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute hidden gem!

We missed check in time, however we were completely accommodated by Gillian who went over and beyond to ensure that when we arrived we were ok and happy. The room was spotlessly clean, spacious and beautiful, the kitchen has everything you need and the view is absolutely breath-taking. Breakfast was something to experience where your every need is catered to as if you are the only guest and you look out onto vineyards and Table Mountain in the distance. The staff are open and friendly and made us feel at home. An absolute must for a vacation in the Cape, and yes, we will be back.

Herman F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Kort wegbreek saam met familie.

Baie lekker verblyf. Baie stil en rustig. Badkamerdeur kon nie toemaak nie. Ontvangs kon gesorg het dat daar meer toiletpapier beskikbaar is. Geen steak-messe, braaitang of braaibakke nie. Warm water in kombuis baie swak.

Rocky L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rocky L
Gesin met klein kinders

Gemiddelde verblyf. Redelik waarde vir geld. Baie rustig en na aan natuur.

Gesukkel om kontak te maak - telefoonprobleem. Nie genoegsame warm water nie. Nie volgende dag kom skoonmaak, beddens opgemaak, ens. nie.

Groenvlei Guest Farm's terugvoer

Goeie middag Rocky,

Baie dankie vir die terugvoer en ons neem dit baie ernstig op en werk baie hard om elke keer te verbeter.

Die Telkom lyne was ongelukkig 'n probleem buite ons beheer en ons vra om verskoning daarvoor, dit is wel nou reg.
Die self-sorg eenhede word nie elke dag gediens nie tensy die gaste dit aanvra. Die rede is omdat meeste van die gaste wat self-sorg eenhede boek verkies om nie gesteur te word nie. Vir die toekoms is Meneer meer as welkom om my te laat weet, en ons sal enige tyd die plekkie diens.

Ek is nie seker hoekom daar nie genoeg water was nie, maar gaan definitief daarna kyk en seker maak dat daar genoeg warm water in die toekoms is.

Nogmaals baie dankie vir die terugvoering , ons sal dit verbeter :-)

Hoop om julle weer te sien en dat ons dan 5 sterre verdien

Vriendelike groete
Geraldien

Groenvlei Guest Farm
Maria F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F
Besigheidsreis

Uitstekend! Baie netjies en pragtige dekor.

Vriendelike en behulpsame personeel het my ontvang. Die eenheid was baie netjies ingerig, met alle geriewe wat mens sal nodig kry. Baie privaat.

Ansa L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ansa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel was baie bedagsaam en vriendelik.

Dit is 'n goed geleë gastehuis. Goed ingerig binne, maar die voorkoms van buite kan misleidend wees. Probeer om dekoratiewe items wat grillerig kan wees, te verwyder, behalwe as dit gereeld skoongemaak word, soos los matte en throws.

Liebenberg C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebenberg C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie luuks!

Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf was 5 ster!

Bernice S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Gesin met tieners

Ons het in die 4 slaap, selfsorgeenheid gebly en het elke oomblik daarvan geniet.

Groenvlei was die ideale plek om te bly vir ons vakansie in die kaap. Die ligging is perfek, tussen Stellenbosch en Kaapstad. Dit is ook prentjiemooi op hierdie werkende wynplaas.

Connie L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie dankie vir prentjiemooi en heerlike verblyf. Skoon en netjies.

Alida D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My man was vir besigheid in die Kaap. Ons het dit sommer 'n naweek van kuier by vriende en familie gemaak.

Baie dankie aan Groenvlei Guest Farm vir hulle vriendelikheid! Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Ek beveel hulle as verblyf en venue vir enige geleentheid beslis aan.

Abri E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het dit baie geniet.

Rustig, vriendelik en hulpvaardige personeel.

Faith F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faith F

Fantasties!

Baie mooi ligging. Netjies en baie rustig. Sal definitief weer kom.

Bertha G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha G
Enkelreisiger

Bly uit die dorp in 'n lieflike huis uit die sewentigs.

Daar is niks beter as goeie kliëntediens nie, dankie! Mooi ingerig, alles wat jy nodig het. Lekker ontbyt ook.

Daniele K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniele K
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Vriendelike, uitstekende diens.

Tinus V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie netjies en geriewe meer as voldoende.

Alles was te alle tye in orde. Net jammer daar is baie trappe om te klim. Dus nie rolstoelvriendelik nie. Die kamer is goed gemeubileer en ideaal vir 1 tot 2 persone. Die ontbyt wat ingesluit is by die prys het ook aan my verwagtinge voldoen. Lekker en veilige plek om tuis te gaan.

Louis J - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is net een woord en dit is WOW!

Sien die sterre.

Norah R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norah R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan selfsorg eenheid aanbeveel!

Sien die sterre.

Eloise C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eloise C

Selfsorg-eenheid vir die week.

Die eenheid waarin ons geslaap het was nie voltooi nie. Die pleister was nog nat wat 'n klam reuk in die lug gelos het. Glad nie voordelig vir mens se gesondheid. 'n Gedeelte van die gordyn by die deur was nie eens op die reëling nie. Kon nie glo hulle verhuur sulke verblyf uit as 'n mens na die prys per dag kyk nie.

Jaco P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie aangenaam.

Dis ver van alles - net een of twee beroemde plekke naby. Dis nie te skoon - my vrou het vuil handdoek gekry en die bad was vuil met ons aankoms. Ons het klere laat was - nie al die klere is teruggebring nie en dit het agter gebly in Stellenbosch en ons woon in Pretoria. Die kinders en personeel was raserig om ons kamer. Die water druk was sleg. Die hek by ingang het heeldag oopgestaan en ons het nie veilig gevoel nie.

Andre S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf in die Stellenbosch area.

Netjies en skoon en rustig geleë. Gasheer baie hulpvaardig en vriendelik.

James S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James S
Gesin met tieners

Die verblyf was goeie gehalte!

Lugversorging sou goed wees!

Conrad U - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs by aankoms.

Goeie ligging en 'n ideale oornagplek vir mense wat Stellenbosch wil besoek.

Junior L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Junior L
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet en sal weer daar oorbly.

Ons kan dit aanbeveel. Goeie ligging en pragtige natuurskoon.

Elmarie A - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie A
Besigheidsreis

Baie geniet.

Baie mooi en netjies, maar effens ver van die dorp af. Ek het wel baie lekker tussen die wingerde gaan stap en die ontbyt was heerlik.

George N - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het onderhoud nodig.

Die toilet het gelek en die wasbak was verstop.

Marlene J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Besigheidsreis

Gaaf, vriendelik en gasvry!

Baie aangenaam om in te bly, bietjie uit koers, maar baie lekker.

Liesl V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met vriende

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Leon W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Besigheidsreis

Ek is baie tevrede met my keuse van verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Jan D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D
Besigheidsreis

Mooi geleë, maar 'n ouerige plek wat nie so goed bestuur word nie.

'n Ouerige plek, met lekker ruim kamers, teen 'n goeie prys. Definitief nie luuks nie. 'n Goeie ligging en baie rustig, maar raserig in die oggend.

Daniel C - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel C
Saam met vriende

Gerieflik, mooi en baie rustig.

Sien die sterre hieronder.

Chenelle J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chenelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Would have liked to know that the accommodation was a room inside a house and not seperate. Otherwise the room was very lovely and the breakfast was superb! We like more privacy, so generally we prefer to stay separate from other people, and not in a passage opposite other.

Angelique S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met tieners

Ongelooflike vriendelike personeel! Wat 'n wonderlike plek om by te bly!

My verblyf was heerlik. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gebly met pragtige kamers en 'n wonderlike uitsig.

Will S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will S

Uitstekend gebly!

'n Heerlike plek. Die kos is heerlik!

Dina P - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina P
Saam met vriende

'n Aangename, positiewe ervaring!

Smaakvol ingerig. Ontvangs gasvryn. Personeel behulpsaam en vriendelik. Netjies en skoonn. Ontbyt lekker.

Telanie S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het goeie rus ingekry!

Vriendelike en behulpsame personeel, met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg.

Linda C - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda C
Saam met vriende

Redelike verblyf.

Ek dink die gebou kort bietjie van 'n "facelift". Dalk kan hulle dink om ontbyt te verander en nie elke oggende dieselfde kos te gee nie. Spek en eiers vir drie oggende was net te veel. Ons het slegs TV-kanale 1, 2 en 3 gehad. Dit beteken niks, want daar is niks om na te kyk nie.

was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei Guest Farm, Bottelarypad (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za