+75
Gastehuis in Noordelike Voorstede

Groenvlei Guest Farm

Dubbelkamer/Kamer 3 in gastehuis
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv in. 'n Plaasstyl-ontbyt is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met 2 enkelbeddens in Gastehuis
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met satelliet-kanale, elektroniese kluis, haardroër, koffie/tee-skinkbord en 'n yskassie in. Die eenheid het ook 'n wingerd-uitsig en 'n buitedeur wat na die wingerde lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer in Gastehuis
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met satelliet-kanale, elektroniese kluis, haardroër, koffie/tee-skinkbord en 'n yskassie in. Die eenheid het pragtige plaas- of tuinuitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer/Kamer 4 in gastehuis
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv in. 'n Plaasstyl-ontbyt is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kokete 1 / Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea, gratis WiFi, 'n privaat ingang, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, etenstafel met sitplek, sitkamer met rusbank en 'n TV met DStv-kanale in. Dié eenheid is tussen die wingerde op 'n druiweplaas geleë en spog met 'n boma-vuurput buite waar gaste kan braai of vuurmaak. Die eenheid het 'n omsetter en rugsteunbatterystelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kokete 2 / Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis, gratis WiFi, 'n privaat ingang, mikrogolf, yskas-vrieskas, etenstafel met stoele, 'n sitarea met 'n rusbank en 'n TV met satelliet-kanale. Die eenheid is tussen wingerde op 'n druiweplaas en daar is 'n boma-vuurput buite waar gaste kan braai of vuurmaak. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar 'n omsetter en rugsteun-batterystelsel is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis/Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 4 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging-waaier, sitkamer met 'n rusbank en 'n TV met satelliet-kanale in. Die eenheid het ook 'n kombuis met 'n stofie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek. Daar is 'n boma-vuurput buite waar gaste kan braai of vuurmaak. Daar is ook 'n groot tafel buite waar gaste die sonsondergang oor Tafelberg kan bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang