Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+75
Gastehuis in Noordelike Voorstede

Groenvlei Guest Farm   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 3 eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik wegbreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af.

Die gastehuis bestaan uit 4 en suite-kamers, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Elke kamer in die gastehuis het puik, wit perkallinne, luukse duvets en kussings, japonne, afstandbeheerde platskerm-TV's, yskassie, lugversorging, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n elektroniese kluis.

Daar is ook 3 selfsorgeenhede. Hierdie eenhede het elkeen 'n oopplan-kombuis en -leefarea, sowel as 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n rusbank en TV.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Macaron Boutique is 'n klein bakkery op die plaas wat varsgebakte makarons en koeke daagliks beskikbaar stel. Gaste kan 'n koppie koffie en makaron in die klein bakkery gaan geniet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, tennis en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hannelie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig netjies en mooi. Heerlik gekuier. Sal aircon in slaapkamers van chalets waardeer.
Aug 2026
Hannelie D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens. Lekker, dankie. Pragtige omgewing.
Aug 2026
Ninette V
Besigheidsreis
5.0
Altyd 'n goeie ervaring. Skoon en netjies met vriendelike diens. Sien sterre.
Aug 2026
Frank J
5.0
Gerieflik en het alles wat nodig is. Gerieflik en alles wat nodig was.
Aug 2026
Christiaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgeslaap vir 'n naby troue. Ons het lekker gebly. Geen probleme.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 212 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang