+75
Gastehuis in Noordelike Voorstede

Groenvlei Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 3 eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik wegbreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af.

Die gastehuis bestaan uit 4 en suite-kamers, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Elke kamer in die gastehuis het puik, wit perkallinne, luukse duvets en kussings, japonne, afstandbeheerde platskerm-TV's, yskassie, lugversorging, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n elektroniese kluis.

Daar is ook 3 selfsorgeenhede. Hierdie eenhede het elkeen 'n oopplan-kombuis en -leefarea, sowel as 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n rusbank en TV.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Macaron Boutique is 'n klein bakkery op die plaas wat varsgebakte makarons en koeke daagliks beskikbaar stel. Gaste kan 'n koppie koffie en makaron in die klein bakkery gaan geniet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, tennis en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Carlé B
5.0
Gasvry. Baie vriendelike diens.
Nov 2025
Irma P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, gemak vir groot gesin. Baie lekker. Dit is pragtig. Netjiese kamers. Die kothuis waarin ons gebly het, is ruim alhoewel ek dink die kaste...
Sien meer
Okt 2025
Sarita D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies. Baie rustige atmosfeer en veilig. Skoon en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Ons het net een aand oorgeslaap, maar ...
Sien meer
Aug 2025
Ninette V
Besigheidsreis
5.0
Lekker oorgebly! My tweede besoek was net so heerlik soos my eerste een. Lekker oorgebly! My tweede besoek was net so heerlik soos my eerste een – uit...
Sien meer
Aug 2025
Nonkanyiso N
Saam met vriende
5.0
Serene and restful, would visit again. It was a lovely place and would definitely visit again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Groenvlei Guest Farm, Bottelary Road (M23), Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKf4ZFKZtBlOSt2SKGpm0GPv3abFdzEQgs90jYluwstA3WXqgv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 Groenvlei Guest Farm Bottelary Road (M23) 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.903355555556 18.729783333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang