+60
Selfsorg in Richmond

Grootfontein Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oasis in Richmond. Lovely place to stay and ideal for a sleepover while travelling. Beautiful Karoo farm with top-of-the-range facilities. Clean, calm environment with everything you need. Hosts are very caring, friendly and communicate and respond to all needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende verblyf hoogs aanbeveel. Uitstekende akkommodasie, gerieflik net van die hoofpad af, ongelooflike uitsig, sou wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag
5.0
Jan 2026

Netjies, baie prakties, goeie geriewe, puik gasvrou. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die gasvrou het baie moeite gedoen om die 2 groepe bymekaar te plaas, die braai area beskikbaar te stel en die kospakkies voor te berei wat ons ooreengekom het. Die geriewe was baie skoon en netjies, en dit was soos 'n oase na die lang reis vanaf die Wes-Kaap. Die swembad bied lafenis aan die kinders en was ook in baie goeie kondisie. Dit is ook ver genoeg van die N1 sodat dit nie voel asof die voertuie oor jou ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n juweel in die Karoo. Heerlik gebly. Besonderse verblyf op 'n Karooplaas. Die voëllewe het ons aangenaam verras. Karen het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid is keurig toegerus, skoon en netjies. Ons het heerlik geëet en baie lekker gerus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle S
1 nag
5.0
Jan 2026

Excellent stop over. Beautiful garden for the dogs to roam safely. Lovely swimming pool. Excellent braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Best "halfway stop" between Cape Town and JHB. What a wonderful place to stay. The host is also super friendly and professional. The accommodation is top notch! We will definitely return to this beautiful venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

A welcoming place to rest and refresh on your journey. Comfortable cottages, a huge refreshing pool and wonderful walks exploring the farm. Having Karen’s delicious dinner on the veranda makes for the perfect end to a day in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulene A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Hoogs aan te beveel! Ons het heerlik gebly! Pragtige plekkie en die gasvrou het vir ons bykosse voorberei wat heerlik vars en smaaklik was - 'n ware bederf na 'n lang dag op die pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik oornag in sprokiesmooi en rustige omgewing en akkommodasie. Ons en ons 2 worshondjies het heerlik en veilig oornag. Akkommodasie, tuin en fasiliteite is sprokiesmooi, rustig, skoon en goed toegerus. Gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige eenheid wat keurig toegerus is in die hartjie van die Karoo. Pragtige eenheid wat keurig toegerus is, 'n oase in die hartjie van die Karoo. Vriendelike gasvryheid en heerlike plaaservaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 198

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 450
10 % AF
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
10 % AF
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 450
10 % AF
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Grootfontein Farm, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e4fedf66e26c18467ee3d1cd082532bd42af5b711ce885e8b1273e4647d9f0e5cde692cce7b9c545603dc7360ec64a8c9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 Grootfontein Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.238303719554 24.185220268094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang