Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Overberg

Fleckvieh Guestfarm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 291 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Lizel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uiters, netjies, veilig en kalmeerend! Dit is baie beslis die moeite werd om van enige area af soontoe te reis, soveel waarde vir geld en so netjies, die personeel is nou betrokke en altyd bereid om enige probleem dadelik uit te sorteer, ontsettende vriendelike verwelkoming asook hulpvaardig! Sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Doodstil en rustige plaas bly. Heerlike wegbreek. Pragtige plaas. Doodstil en rustig. In Eland gebly. Netjiese, skoon, groot huisie reg op die water. Het alles wat jy sou nodig hê. Beveel definitief aan en sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Libre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfekte gesinswegbreek. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Die diens en kommunikasie was goed. Die uitsig, dam, balkon, lekker diep hoekbank, plaasrustigheid en massiewe hottub was alles saam die perfekte wegbreek vir 'n naweek uit die stad. Ons, die kinders en ons hond het dit almal ewe veel geniet. Ons beplan klaar wanneer ons weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful, serene and comfortable. What a lovely weekend! So much bird life, beautiful views, cosy accommodation and just what we needed for a breather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gené M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Relaxing, peaceful, rejuvenating, stunning surroundings! Absolutely fantastic, relaxing, beautiful scenery! Excellent service with beautiful accommodation. Cannot wait for our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin And Adi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Enjoyable, relaxing with great views. Excellent. Great view and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful stay. Overall we had a beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devona T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Beautiful and peaceful. Beautiful surroundings and peaceful. I will definitely go there again anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantastic! Absolutely beautiful place. House was ready and clean, bedding clean and enough blankets. The little wooden stove was a blessing on the cold nights. New leather couch in the sitting area, very smart. Breathtaking views. Had our dogs with us and had wonderful hikes. Hosts are so friendly and accommodating. A must if you need to get away from the hustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guestfarm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 291

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 291 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang