LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fleckvieh Guestfarm @ Grootvadersbosch Landgoed | LekkeSlaap
+96

Fleckvieh Guestfarm @ Grootvadersbosch Landgoed

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampterrein 1
Selfsorg.
Kampterrein 2
Selfsorg.
Kampeerplek stroom
Selfsorg.
Kalfie
Selfsorg.
Koeitjie
Selfsorg.
Bosbok
Selfsorg.
Takbok
Selfsorg.
Chalet
Selfsorg.
Eland
Selfsorg.
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Mei 2021 tot 21 Jun 2021.

Huisreëls

Ons bied verskeie aktiwiteite teen ekstra koste:
Perdritte teen R200 per uur (slegs met bespreking).
Nagritte teen ekstra koste van R200 (slegs met bespreking).
Vuurmaakhout per sak.
Melk en eiers.

Gaste betree en gebruik hierdie perseel op eie risiko. Die eiendomseienaars, aandeelhouers en hul geassosieerde partye kan nie aanspreeklik gehou word vir verlies, skade of besering aan eiendom of persoon, wat as gevolg van enige gebrek, nalatigheid of ander onregmatige pligsversuim veroorsaak word nie; en ook nie vir staking, oorlog, weer, kwarantyn, siekte, regeringsbeperkings of -regulasies, of enige ander oorsaak buite hulle beheer nie. Die eienaars behou die reg voor om enige bespreking te eniger tyd te kanselleer of te verkort en sodanige veranderinge aan te bring as wat nodig mag wees om die veiligheid van al die gaste te verseker.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R450
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
was R450
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
was R450
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R360  per nag (plek vir 4) 158 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!