G's Overnight
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerdia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marthie E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Clive G - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable, spacious apartment with private entrance. Very good host.
Wilna V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik en baie gemaklik.
Desire M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en lekker plekkie!
G's Overnight se terugvoer
Dankie Desire, julle is enige tyd weer welkom.
Willem D - Okt 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf tydens 'n multi-been reis. Ek moes sake doen in Pretoria.
G's Overnight se terugvoer
Baie dankie ons is bly ons kon julle akkomodeer, julle sal altyd welkom wees.
Herman V - Okt 2023
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
G's Overnight se terugvoer
Baie dankie Herman dit was lekker om julle te huisves. Ons deure is oop vir julle.
Justin L - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation and friendly staff.
Charmaine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, pragtig, netjies en skoon.
G's Overnight se terugvoer
Dankie Charmaine. Julle was droom gaste en is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Binga Place 2, Faerie Glen, Pretoria-Oos, 0043, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom