+45
Gastehuis in Robertson

GuBas de Hoek meet eat sleep

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Peter B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Perfect! Beautifully clean with lovely caring hosts and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Good day Peter, Thank you very much for your stay with us and your valuable feedback, which is greatly appreciated. What a shower of compliments. We are pleased you enjoyed your stay at Gubas de Hoek Meet Eat Sleep, our delicious breakfast, the rooms, and after all, it’s the people who made the difference. I’ll forward your praise to our team. We hope to welcome you back soon. Kind regards, Balbina and the dedicated Gubas de Hoek Meet Eat Sleep team.

Khaya S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Beautiful Robertson stay - wedding weekend in the Winelands. The welcome was great and very helpful, as we were rushing to a wedding venue nearby. Breakfast was okay. The tranquility was extremely good. Thanks to Sue for suggesting a nearby winery and boat cruise for our Sunday activity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia D
1 nag
4.0
Mrt 2024

Beautiful venue and easy access to where we needed to be. GuBas de Hoek was my third accommodation in Robertson that weekend. We were a party of 6 and could not find suitable accommodation elsewhere. Compared to other accommodation we had booked that offered more facilities, GuBas was approximately R800 more expensive. We would therefore not return there. Other than that, the place is quite beautiful, other guests were friendly, and the hosts were kind enough to allow us to check in earlier than 14h00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Good day and greetings Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated. We are pleased to hear that you enjoyed your stay at Gubas De Hoek meet eat sleep. Gubas De Hoek is beautiful, the guests and the team are friendly, and the hosts did fulfil our requests. We hope to welcome you back soon. Kind regards Balbina and the dedicated Gubas De Hoek meet eat sleep team.

Sarel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Na 'n lang rit was die afdraai by GuBas 'n welkome ervaring. Diens was vinnig en korrek, en die vriendelikheid word waardeer. 'n Pragtige fasiliteit wat goed geleë is met veilige parkering, is presies wat 'n moeg reisiger nodig het na 'n lang rit. GuBas de Hoek het volkome hieraan voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Baie dankie vir u terugvoering oor u verblyf by ons, ons waardeer dit baie. Wat 'n groot kompliment. Ons is baie bly dat u die verblyf by Gubas De Hoek geniet het. Alles te danke aan ons toegewyde span, wat dit so spesiaal gemaak het vir u. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK ontmoet eet slaap span.

Emmel K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Gerieflik en netjies. Ontbyt was uitsonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William H
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Gasvrye en professionele verblyf. Goed geleë, gemaklike beddens, kamers is ruim en skoon, lekker groot brekvis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Goeie dag en groete. Baie dankie vir u goeie terugvoering ons wardeur dit baie. Ons is so bly u het die kamer asook ontbyt geniet. Dit is n goeie motivering vir ons span. Ons hoop om u gou weer te sien. Baie dankie. Su-allen.

Sueline K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Goed ingerigte kothuis, baie aangename personeel en heerlike ontbyt. Veilige parkering. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Alles in een. Veilig en skoon met elke gerief moontlik. Stewige ontbyt om 'n besige dag mee af te skop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Goeiedag en groete! Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is baie bly dat u die verblyf by GUBAS DE HOEK geniet het, eet, slaap, die ontbyt en die toegewyde span, wat dit so spesiaal maak. Dankie vir u resensie en die wonderlike komplimente. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK ontmoet eet slaap span.

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjies, gemaklik en rustig. Baie vriendelike ontvangs deur eienaar, goeie diens, agter hek parkeerplek Die ontbyt wat ingesluit is by die rekening was groot en hemels .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Baie dankie vir u terugvoer oor u verblyf by ons, ons waardeer dit baie. Wat 'n groot komplimente. Ons is baie bly dat u die verblyf by Gubas De Hoek geniet het. Alles te danke aan ons toegewyde span, wat dit so spesiaal gemaak vir u. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Natalie K
1 nag
5.0
Aug 2019

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ons het as 'n groot groep bespreek en dit was glad nie moeite vir GuBas om ons te akkommodeer nie. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie mooi en netjies en alles wat mens nodig het is in die kamers. Ons kon rustig langs die swembad kuier. Die ontbyt die volgende oggend was ongelooflik lekker. Niks was te moeilik en ongerieflik vir hulle nie. Ons sal beslis GuBas de Hoek aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Liewe Natalie Baie dankie vir die ongelooflike terugvoering. Ons is baie bly u en groep het die tyd by ons geniet. Niks is ooit te veel moeite vir ons as Gubas de hoek span nie solank ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig. Ons is bly julle het die swembad en rustigheid geniet. Ons hoop om julle vir n volgende keur terug te hê. Vriendelike groete Su-allen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.804104 19.885845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang