Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GuBas de Hoek meet eat sleep

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GuBas de Hoek meet eat sleep is 'n eko-vriendelike gastehuis in Robertson en op die gewilde Roete 62, in die Kaapse Wynlande geleë.

Verblyf word in 8 gemaklike kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer met 'n privaat ingang het. Ander geriewe sluit 'n haardroër, kluis, slim-TV, koffie- en teemaakgeriewe in. Natuurlike lugversorging word deur dik mure, hoë plafonne en hortjies wat toegemaak word voorsien.

Gaste kan die tuin met 'n soutwater-swembad en 'n onderdak-vermaakarea met 'n buitebraai geniet. Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stap- en drafpaadjie en Vita Parkour.

Dié verblyf is ook naby die Robertson Wine Valley Route met verskeie wynlandgoedere, asook voetslaan- en fietsry-roetes, perdry, gholfspeel en geleenthede vir bootritte. Gaste word ook aanbeveel om die Cap Classique-selfry toer aan te pak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir GuBas de Hoek meet eat sleep
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 14

Ligging

  • Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink GuBas de Hoek meet eat sleep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.804104 19.885845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem