+54
Selfsorg in Brooklyn

Guesthouse @ 31 Murray

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2025 tot 31 Des 2026.
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Guesthouse @ 31 Murray bied gasteverblyf in Brooklyn, Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë, 700 m van die Universiteit van Pretoria af en naby ander geriewe in die omgewing.

Verblyf by Guesthouse @ 31 Murray bestaan uit 7 gaste-eenhede. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met basiese geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die gastehuis bied gratis WiFi, wasgoedgeriewe teen 'n addisionele koste en veilige parkeerplek vir voertuie. Daar is nie 'n daaglikse skoonmaakdiens nie, slegs 'n uitklokskoonmaakdiens.

Die perseel is ook ideaal geleë, naby verskeie ambassades, die Universiteit van Pretoria, Unisa, Tuks Groenkloof, Loftus Versfeld-stadion, Hillcrest Boulevard-winkelsentrum, Brooklyn Mall, Advanced Groenkloof Daghospitaal, Life Groenkloof Hospitaal en Harlequins.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rene L
5.0
It was peaceful. WiFi was not working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Lindie M
5.0
Regtig 'n aangename ervaring by die gastehuis gehad! Skon, netjies en veilig! Pragtige, skoon en netjiese plek met als wat jy benodig!
Nov 2025
Marzanne A
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld en goeie diens. Het heerlik gebly! Die gastehuis is baie sentraal geleë, naby groot winkelsentrums. Ons kon stap of Uber gebruik. Jess...
Sien meer
Okt 2025
Teenage T
Besigheidsreis
5.0
Perfect. Was good, clean and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mari V
Saam met vriende
5.0
Ontspanne en veilig. Baie lekker gebly. Sal net graag 'n waaier wil sien daar.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Guesthouse @ 31 Murray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d7cf22f8c0241f6257f8a370650e5362552c3ac361c1a6f97b3739a902dda9af8be771cabcf064905214d8f82f00bfea818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.761762 28.231582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang