Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Kamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Kamer 2 Tuinwoonstel
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Kamer 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Kamer 4 Tuinwoonstel
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Kamer 5 Standaard
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Kamer 6 Standaard
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Kamer 7
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Geen partytjies toegelaat nie. Skakel altyd die ligte af wanneer u die eenheid verlaat. Geen harde musiek nie. Los die verblyf netjies. Plaas asseblief die gebruikte handdoeke in die wasgoedmandjie wat voorsien word. Wanneer u 'n pensioenaris-spesiale bespreking maak, verskaf asseblief bewys van 'n ID-dokument (slegs vir ouderdomme 60 en ouer).
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang