15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Brooklyn Akkommodasie by Guesthouse @ 31 Murray | LekkeSlaap
+45
+45

Guesthouse @ 31 Murray

30 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R550 R468 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Guesthouse @ 31 Murray bied gasteverblyf in Brooklyn, Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë, 700 m van die Universiteit van Pretoria af en naby ander geriewe in die omgewing.

Verblyf by Guesthouse @ 31 Murray bestaan uit 3 gastekamers. Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met basiese geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die gastehuis bied gratis WiFi, kantoor- en wasgoedgeriewe teen 'n addisionele koste, 'n braai-area en veilige parkeerplek vir motors. Die perseel is ook ideaal geleë, minder as 2 km van die Loftus Versfeld-stadion, Hillcrest Boulevard-winkelsentrum en Brooklyn Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Guesthouse @ 31 Murray
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Guesthouse @ 31 Murray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
Langtermynverblyf-aanbod 15% af
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 31, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhCdlD0dql05UeBY7J2Xu3TuVGd2vmVNqDCTEzpLKHgB5OrvczF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Murray Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.761762 28.231582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za