4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Guinea Fowl is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp op die Tuinroete. Die dorp spog met pragstrande waaronder 'n Blouvlagstrand met warm water.
Hierdie bekoorlike huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n sitarea en 'n etenstafel en bied toegang tot 'n stoep waar gaste kan sit of hulle etes in die buitelug kan geniet. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede in die omtrek sluit die Goose Valley-gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in en daar is doendinge soos kajak-, boot- en kanovaarte en staproetes in die woud.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Guinea Fowl het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang