Beskrywing
Die Eiland-suite is stylvol en gesofistikeerd met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland. Hierdie kamer spog groot stapeldeure wat toegang bied tot 'n balkon met groot skuifvensters. Die suite is ingerig met 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Romeinse bad en 'n oop, raamlose stort. Ander geriewe in die suite sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n koffiefiltreermasjien vir een koppie, 'n stelletjie toiletbenodighede en 'n yskassie met komplimentêre bier, koeldrank en gebottelde water. Hierdie kamer het 'n daklig met blindings bo die bed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Berg-suite bied ongelooflike uitsigte oor Tafelbaai en op Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Hierdie suite spog met 'n privaat balkon met patio-rusbanke en 'n tafel. Die suite is ingerig met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Chianti losstaande bad, 'n raamlose glas instapstort en dubbelwasbak. Die suite het 'n groot hangkas met 'n kluis en daar is 'n lessenaar met 'n haardroër. Ander geriewe in die suite sluit teemaakgeriewe, 'n koffiefiltreermasjien vir een koppie en 'n yskassie met komplimentêre bier, koeldrank en gebottelde water. Hierdie kamer het 'n daklig met blindings bo die bed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Strand-suite bied lieflike uitsigte oor Blouberg se kus met Tafelberg in die agtergrond. Die suite is ingerig met 'n ekstra lang koninggrootte-bed een 'n en suite-badkamer met 'n losstaande Chianti-bad, 'n raamlose glas instapstort en dubbelwasbak. Die suite het 'n groot hangkas met 'n kluis en daar is 'n lessenaar met 'n haardroër. Ander geriewe in die suite sluit teemaakgeriewe, 'n koffiefiltreermasjien vir een koppie en 'n yskassie met komplimentêre bier, koeldrank en gebottelde water. Hierdie kamer het 'n daklig met blindings bo die bed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer. Die kamer het 'n TV, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer. Die kamer het 'n TV, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Gull Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang