Gastehuis in Clarens

Gypsy Guest House Clarens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cecilia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome en baie mooi. Ons het baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Outstanding. Absolutely amazing, fabulous host, clean, serviced units, incredible setting, peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly reception! Value for money! Beautiful garden court! Value for money! Beautiful garden court!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Loved it . It was so peaceful and quiet. The hosts were so friendly and were so kind to show us around. It feels like a fairytale garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Aangename ervaring. Gasvrye, gerieflike, gemaklike verblyf. 100% voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gekuier. Ons gaan binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Ons sien weer daarna uit

Johanette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Cozy, clean and very neat. We stayed in Magenta and Topaz rooms with an interlink kitchen/lounge area that was an absolute plus for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Great, that little connected door works wonders for families! Thank you for your 5 star review!

Adriaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike verwelkoming en pragtige plekkie, waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Baie dankie, ons sien daarna uit om vir u terug te verwelkom!

Johlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lieflike, skoon eenheid met eersteklas linne en handdoeke. Ons het 'n heerlike verblyf gehad in 'n lieflike knus eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Your appreciation is super appreciated! Thank you for also being a great guest.

Jeanine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

If you are a gypsy, a hippie or a wannabe hippie, then this place is for you! Magical! Just absolutely perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Oh, we do love the freedom of colours and fabrics and the anything goes spirit of the hippy vibe! Awesome that you loved sharing it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 222

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

101 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f3a5d1e20b4805cc7c5aa360928c6e1dfee7dee694525357cc04e959d3de5d98fd99efd8262e067bb19083eab33bfadebe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 101 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518693821544 28.415597262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang