+37
Gastehuis in Clarens

Gypsy Guest House Clarens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Altus N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie oulike plek. Baie oulike plek en sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Baie dankie.

Leandra C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A must see if you want to experience Gypsey life. An experience of a lifetime. The accommodation was great. Walking around the garden was something I will remember forever. Shane and staff were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
You will always have a place with us, Leandra!

Catherina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Nice and easy stay. Stay was great, everything we needed. Always nice having cold water and milk when you arrive after a long time on the road. Attending to the detail makes the difference. Really enjoyed the environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Thank you kindly!

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was 'n heerlike kuier met alles wat nodig is. Baie netjies en keurig. Mooi tuine en gasheer en gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Baie dankie, Riana!

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Iets uit 'n ander wêreld! Droommooi en rustig. Ons is goed ontvang en verwelkom. Ons het vinnig ingeboek en die reëls is kort en kragtig aan ons verduidelik. Die plek is onberispelik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Jou woorde maak my hart baie bly, baie dankie.

Cecilia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome en baie mooi. Ons het baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Dankie Cecilia, ons doen ons beste van ons geniet dit so veel.

Lisa B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Outstanding. Absolutely amazing, fabulous host, clean, serviced units, incredible setting, peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Love your review - Thank you

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gemaklik, ruim, netjies en bekostigbaar. Die Gypsey-gastehuis is 'n gemaklike, bekostigbare blyplek. Bekostigbaar is belangrik in Clarens waar plekke selfs R15 per aand gaan. Die kamer en kombuis is ruim met alles wat nodig is. Ons is selfs met sjerrie op 'n reënerige aand ontvang. Ek sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Loved it . It was so peaceful and quiet. The hosts were so friendly and were so kind to show us around. It feels like a fairytale garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Thank you, Juanita. It's lovely that you enjoyed the experience so much. We do have an electric gate system and more night lighting has been added. Also, the Murphy is super sharp with hearing anything untoward, and many a passing cat or unknown walker has found out passing by our tall fence . Town in general is safe enough to walk around at night. We do love it here largely due to that feeling of not hiding behind our walls anymore. It creates that exact feeling of peace and quiet you first mentioned

Vera R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rus in unieke omgewing. Verblyf is skoon met alles wat nodig is vir selfsorg. Warm water was altyd beskikbaar. Deur die dag hoor 'n mens die kindertjies speel in die skool oorkant die pad. Dit is 'n stywe stappie van die dorpsentrum af, veral as 'n mens inkopies beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Hi Vera, thank you for your feedback. The town square is about 600 metres away, but to walk to the Spar, which is about 1.5 km away, would be a tough walk. We always recommend a drive there, as that one hill into town is a super tough one! We like to think of our location, and so do 95% of our guests, as far enough from town to be quiet and close enough to be there in a 2-minute drive or 10-minute walk. Safe enough to even walk there at night!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 250

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 918
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 918
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 918
per nag (plek vir 2)
Bespreek

101 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f3a5d1e20b4805cc7c5aa360928c6e1dfee7dee694525357cc04e959d3de5d98fd99efd8262e067bb19083eab33bfadebe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R918 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 101 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518693821544 28.415597262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang