Gypsy Wagons
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 130
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marna P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie sal enige tyd aanbeveel.
Karin V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike fee/gypsy ervaring. 2 dae van die regte lewe vergeet.
Gypsy Wagons se terugvoer
Yes, I like to think we offer people the chance to step back from their perspective of 'real life' and see that they can actually enjoy another lifestyle choice!
Linda F - Mei 2024
Algehele gradering
Unique and fabulous.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you, Linda! So chuffed that you gave us a recommendation and enjoyed your stay.
Manuela F - Apr 2024
Algehele gradering
Colourful, memorable exciting stay.
Gypsy Wagons se terugvoer
Colourful and memorable - two of my favourite words! Love it!
Alc T - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Gypsy Wagons se terugvoer
Baie dankie, Alf! Ons is baie bly julle het dit so geniet
Gawie B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie baie aangenaam en ontspannend. Puik!
Gypsy Wagons se terugvoer
Meneer Gawie,
Ons is baie bly dat julle dit baie geniet het! Dankie.
Melanie R - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet en is op die hande gedra.
Gypsy Wagons se terugvoer
Wow - it's so awesome to know we can now attend to royalty! Love your words, thank you so much.
Ferdinand V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great!
Elmarie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Gypsy Wagons se terugvoer
Relaxing - a special kind of gold that is! Thank you, Elmarie!
Dedre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Felt like gypsies.
Kotie C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you kindly Kotie,
Peace and quiet are what we love sharing! The relaxation and ideas that flow with that are the bonus we are happy to see happen.
Elsie L - Feb 2024
Algehele gradering
Romanties, amazing diens, dis soos om terug te gaan in tyd na 'n sprokieswêreld.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you Elsie, it is because we get amazing guests that we love what we do!
Louisa J - Jan 2024
Algehele gradering
My verblyf was soos 'n droom wat bewaarheid was!
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you kindly, Louisa. It was our pleasure hosting you and even better that you enjoyed the massage!
Rosalinda H - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyed.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you Rosalinda.
Arina S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer besoek aflê! Baie vriendelik ontvang!
Gypsy Wagons se terugvoer
Dankie Arina.
Ons is baie bly dat jy jouself geniet het!
Lean O - Jul 2023
Algehele gradering
Fun, cozy, relaxing.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Leon,
Thank you for the review, we love our unique and fun place and are chuffed that you could enjoy it.
Bianca V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker! Sal weer daar bly!
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Bianca,
Iets anders as die gewome is definitif ons se motto!
Baie dankie vir u verblyf.
Lorinda G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike onvergeetlike ervaring.
Gypsy Wagons se terugvoer
Baie Dankie Lorinda,
Ons is baie bly dat u vir Gypsy Life so geniet het!
Pierre P - Apr 2023
Algehele gradering
Herfs wegbreek.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Pierre,
We do appreciate you taking the time to give us feedback. We cannot improve without constructive feedback.
That weekend was a very unfair (on you) weekend. We had Stage 6 for the whole weekend, we had around 6hrs of power in a 24hr period for 3 days running, which was a first.
Due to Claren's archaic electrical system, we can't have all 8 geysers on at one time. It trips the whole area; we tried it. We then tried to get Eskom to get onto Phase 3, but they refused. They fixed the connection, but it was not enough.
We especially placed 1 geyser per 2 people to avoid the frustration of no hot water. We then added the gas geyser outside the shower in case of a problem.
Then we also added the letter and mails explaining the issues and how to deal with them during load shedding.
As a result of your stay, we have now added in a manual check of load shedding times and the geyser timers, where we go figure out what time each geyser will be on and if it is enough to ensure hot water. We can't control it via the timers as the bypass option gets cancelled as soon as the load shedding kicks in.
We are trying as much as possible to avoid exactly your discomfort, and we do apologise again.
Thank you again for taking the time to reply. Most people would not.
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Different!
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you dear Karen, your words are so warmly welcomed. You were a pleasure to host.
Louisa V - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you kindly Louisa for such an lovely and energetic review, we love it and also your energy when you stayed here.
Sienet H - Nov 2022
Algehele gradering
Lus vir iets anders as die gewone? Dan is hierdie vir jou.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you for the lovely review. Yes, we do love breaking away for the standard, to allow our guests to get an immediate sense of change.
Sue L - Okt 2022
Algehele gradering
We didn't enjoy the Clarens-vibe but we loved our stay in the wagon.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Sue, we are super grateful that we could make your stay here a highlight. Thank-you kindly.
Khalid G - Sep 2022
Algehele gradering
Cute wagon-style accommodation.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you kindly for the special review and being a great guest!
Carla V - Jul 2022
Algehele gradering
Was fantasties! As jy lus het vir ietsie anders, is hierdie net die plek. Love dit.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Carla,
Ons is so bly om dit te hoer!! Baie dankie, ons sal sekker maak one sorg vir all die mense wat jy aanbeveel!
Dankbaar,
Shane en Sandy
Jozua E - Jun 2022
Algehele gradering
Definitely something different, very cosy and friendly hosts.
Gypsy Wagons se terugvoer
Dear Jozua,
Thank-you for the warm review, we so love having happy people in Clarens!
Regards
Sandy and Shane
Chris B - Mei 2022
Algehele gradering
Iets anders.
Gypsy Wagons se terugvoer
Thank you Chris.
Yes, we definitely do unique.
Regards,
Shane and Sandy
R D - Feb 2022
Algehele gradering
Sal nie sommer weer op `n ander plek in Clarens gaan kuier nie.
Gypsy Wagons se terugvoer
Riaan,
Baie Dankie vir die speciaal review, one waardeer dit so baie!
Hoop julle het jou hokkie gesin en jou dogter het dit geniet!!
Marita T - Feb 2022
Algehele gradering
'n Besonderse naweek in 'n buitengewone blyplek met buitengewone diens.
Gypsy Wagons se terugvoer
Marita,
En dit is nie dikwels dat ek tot 'n traan of twee gebring word nie.
Vriendelik dankie vir daardie spesiale woorde en ook vir jou opgewondenheid en geluk wat jy saam met jou by Gypsy Guest House gebring het!
Carina V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, skoon. Perfekte gasheer.
Gypsy Wagons se terugvoer
Dear Carina,
Thank you for the great review, we loved having you with us.
Andreas V - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Wikus J - Okt 2021
Algehele gradering
Naby aan die natuur. Weg van die geraas.
Ann L - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jacques B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Linda M - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent
Elsabe C - Jun 2021
Algehele gradering
’n Sprokies-ervaring!
Anneline M - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome experience!
Jacobie D - Mei 2021
Algehele gradering
Uniek, rustig.
Mariska K - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens en fantastiese verblyf.
Erin P - Mrt 2021
Algehele gradering
Really cosy, fun and relaxing.
Nerina B - Feb 2021
Algehele gradering
Besonderse wegbreekplekkie.
Nicole R - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hello Nicole.
Bly om van julle te hoor. Dit stel ons gerus om te weet ons gaste kry sie rus en vrede wat hulle verdien, tesame met n lieflike en unieke ondervinding. Mag dit net goed gaan met julle, en mag die Gypsy binne jul , jule weer terugbring na ons.
Groete Jana en die Gypsy Span
Moises O - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspanne.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Moises.
Dankie vir die aanbeveeling ons sal bietjie daarna kyk en hoe ons dit gaan toepas. Ons is so bly julle kon ons deel gemaak het van julle gesin se avontuur. Dit was n voorreg om jul hier by ons te he, julle is n lieflike gesin. Hoop ons paaie draai gou weer in die toekoms na mekaar toe. Dit is altyd lekker en gesellig om saam die gesin te kan sit en kuier, veral tussen n klomp Gypsy karavane in die berge.
Groete Jana en die Gypsy Span
Moises O - Feb 2021
Algehele gradering
Anders lekker.
Judy P - Jan 2021
Algehele gradering
I was an amazing experience.
Liza B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was die perfekte wegbreek!
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Liza.
Dit stel ons baie gerus om te hoor hoe jy jou verblyf by ons geniet het. Ons is baie bly om te hoor ons het die gypsy siel binne jou wakker gemaak. mag ons jou gou weer by ons verwelkom, en dankie dat ons kon deel wees van jou avontuur en mag ons paaie weer eendag kruis.
Groete Jana en die Gypsy Span
Wilma D - Jan 2021
Algehele gradering
Iets anders, 'n ervaring wat mens moet hê!
Gypsy Wagons se terugvoer
Goeie Dag Wilma.
Alles wat ons hier doen, word speciaal net vir ons gaste gedoen om seker te maak hulle het die tyd van hul lewe hier, en om iets anders te kan ervaar as net die norm. Die gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik en is vreeslik dankbaar julle was gemaklik en tevrede met ons diens. Ons is ook hier om die Gypsy Siel binne jou wakker te maak. Elke Waentjie is speciaal versier na sy kleur en naam. Ons geniet dit verskriklik om unieke persoonlikhede aan ons vertrekke/waentjies te gee. Elke waentjie gee sy eie unieke Gypsy atmosfeer.
Groete
Jana en die Gypsy Span
Pieter K - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en iets anders met 'n eienares wat trots is op haar plek. Magic.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Pieter.
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons strewe vir ons gaste en om elke oomblik vir hul spesiaal en uniek te maak. Ons is ook baie bly om te hoor jul het die verblyf geniet, wel dit is tog die hele ervaaring om soos n Gypsy te lewe vir een of n paar dae. Ons is ook baie mal oor die natuur en dus kyk ons mooi na ons tuin, bly om te hoor ons gaste waardeer ons harde werk en vriedelike diens. Ons is hier vir julle en wil he dit moet n ondervinding/ervaaring wees wat julle nooit sal vergeet nie.
Groete
Jana en Die Gypsy Span
Carla F - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome. Dit het my man se verjaarsdag ekstra spesiaal gemaak.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Carla
Ons is vreeslik bly om te hoor hoe baie julle dit geniet het. Ons sal altyd die ekstra myl gaan om dit meer spesiaal te maak, veral as daar iets spesiaal gevuur word. Mag ons paaie ook eendag weer kruis, en mag die Gypsy siel binne julle, jul weer terug bring na ons. Dit was net n plesier om jul hier te he.
Groete
Jana en Die Gypsy Span
Willem D - Nov 2020
Algehele gradering
'n Ondervinding om so iets te ervaar.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Willem
Ons is baie bly Meneer het die ervaring geniet, ons strewe vir iets ander en uniek. Die groot koeltebome laat mens soos n regte gypsy voel, so asog jy net in die woud stop en kamp. maar soos meneer se mense moet maar self kom kyk, want met eerste glans raak hule gewoonlik verlief. Baie dankie vir meneer se vriendelikheid. Mag net als wat goed is vir Meneer voorle.
Groete
Jana en die Gypsy Span
Carine L - Okt 2020
Algehele gradering
Quiet, peaceful, within wlking distance from town and mountain walks
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Carine
We strive for making all our guests feel Welcome and at home. Our Glamping experience is a well deserved experience for our nature loving guests. The mountains just makes it more of a Gypsy experience. Its nice to walk to town, and to bring our the gypsy soul inside you. Thank you for staying with us and being such great guests.
Regards
Jana and The Gypsy Team.
Andre H - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely place and very good service! Only place to stay in Clarens.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Andre
We are very pleased that you enjoyed your stay, and to be able to experience a glimpse of living like a Gypsy. Good service is well deserved by our guests. We strive to make it an unforgettable experience. We would love to see you again in the future. Thank you for making us part of your journey.
Regards
Jana And The Gypsy Team
Llani S - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing en so rustig.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Llani.
Die rustigheid is regtig iets wat mens mis as jy van die stad af kom. Dis lekker om te kan Karavaan-Kamp soos jy se sonder die schlep van karavaan pak en oppak. Ons probeer dit so gemaklik en rustig maak vir ons gaste terwyl hul soos n gypsy kan leef vir n aand of twee. Die natuur is n wonderlike ding, en laat mens so vry en in n ander wereld voel terwyl mens rustig en veilig kan stap. Baie dankie vir jou wonderlike resensie en ons waardeer gaste soos jy baie. Mag ons altyd n herinering in jou lewe wees.
Groete
Jana en Die Gypsy Span
Willie V - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was great gewees en Sandy het ons op die hande gedra. Sal beslis die ondervinding aanbeveel.
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Willie.
Baie dankie vir jou awesome resensie. Sandy gaan tot die maan en terug vir haar gaste, sy't altyd n glimlag en ietsie om oor te gesels. Groot onverskoning oor knap bad, ons besef dat mans dit meer sal geniet om te kan stort. Ons is huidiglik in die proses om buite storte aan te skaf. Lekker in die natuur tussen die blare of snags onder die sterre. Ons is ook baie bly dat ons deel kon wees van jul nuwe ondervindinge en ervarings, mag jul n wonderlike jaar van nuwe avonture hê wat voorlê. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Jana en Die Gypsy Span
Marené B - Feb 2020
Algehele gradering
Awesomeness.
Gypsy Wagons se terugvoer
Goeie Dag Marené
Ons is vreeslik bly Mevrou het dit hier by ons so besonders baie geniet. Mag ons paaie weer eendag kruis.
Groete
Jana en Die Gypsy Span
Frik S - Feb 2020
Algehele gradering
Nostalgies!
Gypsy Wagons se terugvoer
Hi Frik
Ons is vreeslik bly Meneer het Meneer se ervaring hier by ons geniet en dat dit Meneer terug gevat het na 'n vergete era en om dit bietjie te kan beleef. Dit is vir ons altyd so lekker om terugvoering van ons gaste te kry. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Mag ons Meneer gou weer hier by ons verwelkom.
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat