+40
Selfsorg in Clarens

Gypsy Wagons

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Donna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gypsy Wagons Clarens = awesome weekend! We had the most wonderful weekend at the Gypsy Wagons in Clarens. The place was absolutely awesome — cozy, unique, and full of charm. Everything was beautifully prepared and made our stay truly special. A very big thank you to Rebecca, who was left in charge during our visit. She was an absolute dream come true — attentive, kind, and went out of her way to make sure we had everything we needed. Her warmth and hospitality made our experience unforgettable. Overall, we had a fantastic time and would highly recommend the Gypsy Wagons to anyone looking for a magical getaway in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Snoesig en alles wat nodig is, is daar. 'n Heerlike ervaring. Baie netjies en personeel ongelooflik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Exciting and wonderful. It was a very exciting experience. Everything was beautiful, and surprisingly, nothing was needed except our clothes and food. The most exciting part was the small fireplace and bath for the chilly autumn night—steamy hot water and a lovely cup of coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
1 nag
5.0
Mei 2026

Anders en pragtig! Gypsy wagons is 'n pragtige plekkie. Die personeel was baie vriendelik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Magical, fantastical treat to escape the world. So authentic, original and a fantastical way to escape the world. Loved this memorable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great! Gypsy Wagons is 'n wonderlike akkommodasie en ons sal dit vir enige iemand kan aanbeveel wat daarin belangstel om 'n spesiale wegbreeknaweek te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful. We enjoyed our stay, and would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker uitkom van die stadslewe. Ons het 'n wegbreek gesoek vir 1 nag, dit was wonderlik en lekker stil, kon die voëltjies hoor en die sterre sien. Heerlik snoesig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely vibe. Friendly owners, lovely calm place. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beautiful, scenic and well maintained. The owners are super friendly and have great communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Wagons
Thank you, Tiffany. We strive to keep our guests informed and be available to them.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 258

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

105 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2a672ba1084d9f9fa29e9fb1ea1fb23637a6da3b88fd6d60b28a6b71de9522a2f330b3ab3382134c332e495e88f4beb3ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 105 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518490477555 28.415511949571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang