Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- GR1 - Executive-koningkamer
- B&B
- GR2 - Classic-koning
- B&B
- GR3 - Luxury-koning
- B&B
- GR 4 - Premium-koning
- B&B
Huisreëls
Inkloktyd:
14:00 - 17:00
Gaste kan slegs na 17:00 inklok indien dit voor 17:00 met die kantoor gereël is.
'n Ekstra fooi word gehef indien gaste na 20:00 inklok.
Laat uitklok word nie toegelaat nie en R100 per uur word gehef, behalwe as daar iets ander met die kantoor gereël is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Kinders onder 3 word nie toegelaat nie.
Volle Engelse ontbyt Maandae tot Vrydae: 7:00 -8:30
Sondae en Openbare vakansiedae: 8:00 - 9:30.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Dudley Street, Shere, 0001, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang